05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 34 van 148

rivier kon oorsteek. Generaal De la Rey het verwag dat die hoof kolom al

langs die spoorlyn sou opmarsjeer met die gedagte om die rivier by die drif

reg langs die brug oor te steek. Bosmansdrif was ongeveer vier myl na die

ooste geleë, en Rosmeadsdrif was ongeveer twee myl wes. <strong>Die</strong> rivier tussen

hierdie oorgangsplekke was te diep vir so ‘n groot weermag om oor te gaan,

sonder om hulself bloot te stel aan aanvalle deur die Boere.

<strong>Die</strong> Soutpansberg se burgers het posisies ingeneem saam met Cronje se

manne in die loopgrawe op die suidelike banke van die Rietrivier. Hulle het

die strook tussen Bosmansdrif en die plek waar die Rietrivier en die

Modderrivier ontmoet het gedek. De la Rey het met ongeveer 800

Transvalers aan hulle regterkant, by die spooroorgang gelê. Sommige

burgers het aan hulle linkerkant in die lang gras tussen die Rietrivier en die

Modderrivier stelling ingeneem en Bosmansdrif gedek. Generaal Prinsloo en

die burgers van die Oranje-Vrystaat het die gebied aan die westekant van De

la Rey se manne gedek, vanaf die brug, tot by Rosmeadsdrif. <strong>Die</strong> perde was

agter die manne, in die skuiling wat die styl rivier banke verskaf het, gehou.

‘n Paar kanonne is agter die manne geplaas, aan die noordekant van die

Rietrivier. <strong>Die</strong> res van die kanonne was langs die spoorlyn geplaas, om die

gebied voor De la Rey te dek. <strong>Die</strong> gebied wat Prinsloo moes dek het geen

hulp van die artillerie gehad nie. De la Rey het opdrag gegee dat die manne

hul vuur vir so lank as moontlik moet terughou.

‘n Gebed voor ‘n geveg:

"Liewe Vader, hier is ons bymekaar voor die groot veldslag môre, om tot u

te bid. Ons is bang, daarom dat ons hier is, en bid soos ons nou ook doen. En

daar anderkant is die Engelse, ook Christene nes ons. En hulle bid miskien

ook, nes ons. Daarom wil ek U vra, moet asseblief nie nou vir die een of die

ander voortrek nie, as dit U wil is, bly uit die ding uit, dan gaan U 'n ding

sien môre!"

Dit was vroeg die oggend van die 28ste November, toe iemand skielik skree

“Hier kom hulle!”

Toe die kanonne van agter begin brul het al die burgers begin vuur. <strong>Die</strong>

vyand het onmiddellik skuiling gesoek en plat op die grond gaan lê, waar

hulle vir die hele dag moes bly. <strong>Die</strong> vyand het ‘n paar keer deur die dag

pogings aangewend om vorentoe te storm, maar was elke keer weer deur die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!