05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 22 van 148

slegs een uit elke honderd beeste oorleef. Beter planne is gemaak en nuwe

uitvindsels is uitgevind en die beeste is met gal van die siek beeste ingespuit.

Nadat hierdie idee uitgevind was het dit ‘n baie beter effek gehad en meer

beeste kon deurgehaal word, maar ongelukkig het die pes toe deur die hele

land versprei. <strong>Die</strong> regering het burgers gehuur om die pes linies te bewaak,

teen ‘n betaling van tien sjieling per dag.

Wanneer U hier lees, mag U dink dat dit die einde van die ellende was. Seer

sekerlik nie!

<strong>Die</strong> groot verdriet lê nog voor. Hou maar net aan om te lees. Daar was ‘n

grootskaalse hongersnood nog steeds in dieselfde jaar as die runderpes. Nog

nooit tevore was daar enigiets soos die ellende onder die mense van die

Transvaal of onder die swart stamme nie. <strong>Die</strong> regering het gedoen wat dit

kon oor die aangeleentheid en kos was vanaf die buiteland ingevoer. Mielies

was aan die swartes verkoop teen vier tot vyf pond per sak. ‘n Driekwart

emmer was verruil vir een bok of skaap, of somtyds vir tot tien skape! Tot

een pond vir ‘n driekwart emmer mielies! Menigte swartes het gesterf van

die honger. Sommige van die blankes moes sprinkane en wilde hasies eet.

Alles was geëet. <strong>Die</strong> spoorlyn het nog nie orals bereik nie en die vervoer van

voedsel was stadig. Terselfdertyd het die runderpes steeds so erg aangehou

dat geen ossewaens gebruik kon word. <strong>Die</strong> regering het esels van Europa

aangekoop om die voedsel na plekke te neem waar daar nie spoorlyne was

nie.

<strong>Die</strong> sprinkane het alles gevreet wat gesaai was. Dit het egter nie lank geduur

nie voordat sake weer verbeter het. Indien die sprinkane langer so aangehou

het sou die ellende nooit opgehou het nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!