05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 44 van 148

<strong>Die</strong> Boere het Newcastle op 16 Oktober bereik, sonder om enige

noemenswaardige weerstand te kry. Hulle het hul mars voortgesit en Dundee

op 20 Oktober 1899 bereik en die dorp vanuit die heuwels gebombardeer.

<strong>Die</strong> Britse generaal, Penn-Symons, het sy kamp met 3,800 man suid van die

dorp opgeslaan. <strong>Die</strong> bombardement het vir ‘n paar minute aansienlike

verwarring in die Britse kamp gesaai, maar orde is gou weer herstel en die

Britse troepe het hulself vir ‘n teenaanval voorberei.

<strong>Die</strong> Boere se geweervuur het die Britte in die daaropvolgende skermutseling

agter ‘n muur vasgepen. Generaal Penn-Symons was deur ‘n reënval van

Mauser vuur tegemoet gekom toe hy ‘n poging aangewend het om sy troepe

te inspireer deur die leiding te neem deur ‘n opening in die muur, en is

noodlottig gewond. <strong>Die</strong> Britse infanterie het voortgegaan en die heuwel se

kruin bestorm, onder geweervuur wat van die Boere bo-op die heuwel

gekom het, asook van hul eie artillerie van onder af.

In ‘n kort skermutseling het hulle die Boere weggejaag, maar teen groot

verlies. Toe die Britte die vlugtende Boere agtervolg, het Generaal Erasmus

die Britse perde infanterie onderskep vanaf Mpate koppies en die hele

bataljon gevange geneem.

Generaal de Kock se 750 man het Elandslaagte op 19 Oktober bereik. Hulle

was verheug om 2 Britse treine sonder veel beskerming daar te kry. <strong>Die</strong>

treine het meer as genoeg goedere gehad om te buit. Generaal White, wat in

bevel van die troepe op Ladysmith was, het die grappie nie soveel geniet nie

en met 3,500 man na Elandslaagte gegaan. Hy het die stasie op die 21ste

bereik en die Boere, wat nog steeds besig was om die spoor waens af te pak

en fees te vier, begin bombardeer. In die kort skermutseling wat gevolg het

was 60 Boere gedood en 150 gevange geneem, terwyl 55 Britte gedood was

en 200 gewond.

Na Penn-Symons dodelik gewond was by Talana kopies het Brigadier

Generaal Yule die bevel van die kommando’s by Dundee oorgeneem.

Alhoewel hy steeds vertroue gehad het dat hy in staat sou wees om die dorp

te verdedig, het Generaal White hom op 22 Oktober opdrag gegee om die

dorp op te gee en terug te val na Ladysmith. Hulle het hul mars gedurende

die nag begin, sonder om opgemerk te word. Generaal Meyer het die

volgende dag gewys dat dit nie net die Britse leiers was wat gevaarlik

onnosel mag optree nie. Dwarsdeur die volgende dag was Generaal Meyer

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!