05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 40 van 148

welkome buit vir die Britte was, wat hulle kos by Modderrivier moes

agterlaat.

Cronje het aan die burgers by die Scholsnek posisie opdrag gegee om terug

te val die middag toe die Britte deurgebreek het. <strong>Die</strong> burgers by Scholsnek

was onder byna onafgebroke bombardement van die vyand vir drie maande.

Hulle laer was die naaste aan die Britte se hoof opmars.

Daardie aand word die opdrag gegee: “Verlaat julle loopgrawe en veg ‘n pad

deur na die laer.” <strong>Die</strong> burgers het hul loopgrawe gedurende die nag verlaat

sonder om opgemerk te word. Hulle is eers vroeg die volgende oggend

gewaar en die burgers moes toe veg om deur te kom.

Daardie nag het <strong>Potgieter</strong> saam met die laer gevlug. Dit was ‘n groot trek en

die waens moes in vier kolomme langs mekaar beweeg, anders sou die trein

te lank gewees het om dit teen die vyand te beskerm.

Soos wat die laer deur die veld oor die plase getrek het, het al die vroue en

kinders op die plase uit vrees vir die Britte by die vlugtende laer aangesluit.

<strong>Die</strong> burgers was moeg van die lang loop. Daardie nag het Jacobus <strong>Potgieter</strong>

‘n wilde perd in die hande gekry. Hy het daardie selfde nag die perd getem.

In plaas daarvan dat Cronje die waens agter gelaat het en teen volle spoed

gevlug het, het hy op 17 Februarie kamp by Paardeberg opgeslaan. Dit het

die Britse magte kans gegee om hulle in te haal. Vroeg die oggend van 18

Februarie 1900 begin die vyand se kanonne weer op ‘n plaas waar die vroue

gebly het naby Brandvlei, teenaan die Modderrivier, te brul. <strong>Die</strong> vroue het

nie gevlug toe die vyand die huis gebombardeer het nie. <strong>Die</strong> geveg het

aangehou tot agt uur daardie aand. <strong>Die</strong> Boere het twaalf man in die geveg

verloor. <strong>Die</strong> vyand se versterkings het binnekort daar opgedaag en ‘n sterk

kolom het die noord westelike ontsnap roete afgesny. Agt uur die aand het

die Boere weer uit beweeg. Baie van die osse en perde is deur die vyand se

bombardement gedood. Terwyl die Britte Cronje se laer gebombardeer het,

het Generaal de Wet byna daarin geslaag om ‘n pad deur te veg en Cronje te

bevry. <strong>Die</strong> Britte het die laer verskeie kere bestorm, teen hoë verliese; 24

offisiere en 279 man is gedood, 59 offisiere en 847 manne gewond en 2

offisiere en 59 manne is vermis aangemeld. Aan die Boere se kant is 100

gedood en 250 gewond. <strong>Die</strong> Boere het ook baie perde en osse gedurende die

geveg verloor.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!