Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio
Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio
Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 24 van 148

Milner het van die staanspoor duidelik gemaak dat hy nie van Kruger en die

Boere gehou het nie. <strong>Die</strong> voortdurende getwis oor sake wat hy as onbenullig

beskou het, het hom geïrriteer. Milner het met spesiale aandag pogings

aangewend om die Uitlander kwessie na die voorgrond te bring. ‘n

Kommissie is aangestel onder die voorsitterskap van Schalk Burger, die

President van die Oranje-Vrystaat, om die saak te ondersoek, maar geeneen

van die aanbevelings was geïmplimenteer. Toe ‘n petisie, onderteken deur

21,000 Uitlanders, wat vra vir Britse beskerming, aan die Koningin

oorhandig is, is die saak amptelik na Milner verwys.

Kruger se pogings om die omstandighede van die Uitlanders te verbeter het

enige indruk op Milner gemaak nie. Kruger het steeds daarop aangedring dat

Uitlanders stemreg mag ontvang slegs na vyftien jaar van verblyf. In ‘n

laaste poging om oorlog te voorkom het President Steyn van die Oranje-

Vrystaat ‘n ontmoeting tussen Kruger en Milner gereël. <strong>Die</strong> konferensie was

gedurende Mei 1899 in Bloemfontein gehou. Alhoewel President Steyn vir

Kruger ondersteun het teen Britse inmenging in die interne sake van die

Transvaal, het Steyn sy beste geprobeer om die uitbreek van oorlog te

voorkom. Hy het die inisiatief geneem om vir Milner en Kruger bymekaar te

bring, maar het nie self deelgeneem aan die besprekings nie.

<strong>Die</strong> kwessie van die Uitlanders op die goudvelde was bespreek. Kruger het

sekere kompromieë voorgestel. <strong>Die</strong> belangrikste daarvan was sy aanbod van

volle burgerskap aan Uitlanders met meer as nege jaar verblyf. Hierdie was

reeds ‘n groot verbetering op sy vorige aandrang van vyftien jaar. Milner het

aangedring op onmiddellike stemreg aan alle Uitlanders met meer as vyf jaar

verblyf. Kruger het verder gekomprimeer en ‘n sewe jaar periode voorgestel,

met gedeeltelike verteenwoordiging en onafhanklike arbitrasie vir enige

geskille.

Milner was nie geroer nie. Hy het steeds aangedring op stemreg na vyf jaar.

Kruger was nie bereid om verder in te gee nie en die vergadering is

plotseling geëindig deur Milner. Milner het geweier om in te gee en het

daarna gevra vir Britse inmenging in die Transvaal.

Milner wou na die konferensie in Bloemfontein nie weer met Kruger

korrespondeer nie, tensy aan al sy vereistes voldoen word. Kruger het ‘n

laaste poging aangewend om die saak op te los deur vir arbitrasie te vra. Dit

het al hoe duideliker geword dat Milner slegs belang gestel het om die saak

tot die punt van oorlog te dryf. Hy het begin om magte op die Transvaal se