05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 38 van 148

nie, aangesien hy nooit kans gekry het om hulle te tel nie, en dit ook nie kon

skat nie. <strong>Die</strong> vyand het hul dooies en gewondes met waens met groot spanne

muile weg gery nog terwyl hulle besig was om te veg. Jacobus het eers ‘n

paar dae later ‘n kans gekry om op die slagveld rond te loop. Drie dae na die

slag het hy steeds tussen die dooies rondgeloop. Dit was nadat die vyand

reeds drie dae gespandeer het om die dooies en gewondes weg te neem! <strong>Die</strong>

Boere het aan die Britte ‘n opening gegun om hul dooies en gewondes weg

te neem. <strong>Potgieter</strong> kon nie sien waar die dooies reeds weggeneem was nie,

behalwe vir die hoede wat op die slagveld rond gelê het. Hy kon sien dat

baie dooies en gewondes reeds weggeneem was, maar honderde het steeds

rond gelê. <strong>Die</strong> burgers het later die vyand gehelp om die dooies te begrawe,

aangesien die reuk ongesond begin word het. Na vyf dae was die vyand nog

steeds besig om hul dooies te begrawe.

<strong>Die</strong> Boere het ongeveer 7,000 burgers in die slagveld gehad, teenoor meer as

14,500 Britse soldate. <strong>Die</strong> amptelike syfers gee 205 Britte gedood en 690

gewond, en 76 gevange geneem, teenoor 250 Boere gewond en gedood.

<strong>Die</strong> vyand verskuif toe hulle kamp terug na Modderrivier. Dit het ongeveer

drie maande geduur voordat die vyand weer teen die Boere opgemarsjeer

het. <strong>Die</strong> nuus het die burgers bereik dat daar by Colenso terselfdertyd ook ‘n

veldslag, net so groot soos die een by Magersfontein, plaasgevind het. Daar

het die Boere 10 kanonne van die vyand gebuit.

<strong>Die</strong> Britse teenaanval het op 11 Februarie 1900 begin met ‘n mag van

ongeveer 40,000 man. <strong>Die</strong> eerste taak wat die mag na moes omsien, voordat

hulle na Bloemfontein kon marsjeer, was om Kimberley eers te bevry.

Kimberley was nou reeds onder beleg vir ‘n hele tydjie en Cecil John

Rhodes was al op die punt om oor te gee. Methuen se weermag het opdrag

gekry om Cronje se magte by Magersfontein aan te vat, terwyl Roberts se

weermag ‘n wye ompad aan die ooste kant maak. Vordering was vir eers

stadig as gevolg van die tekort aan behoorlike vervoer, maar hulle was baie

effektief, slegs op grond van hul getalle. <strong>Die</strong> Britse mag het letterlik

dwarsdeur die Boere magte gemarsjeer om Kimberley op 17 Februarie 1900

te bevry.

Toe die vyand vir die tweede keer op pad na Kimberley teen die Boere

opmarsjeer het hulle by Paardeberg aan die westekant van Koedoesberg

deurgebreek. <strong>Die</strong> veldslag het vir ongeveer drie dae aangehou. Uiteindelik is

die vyand weer terug gedryf. <strong>Die</strong> vyand se leërmag was hierdie keer baie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!