05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 32 van 148

<strong>Die</strong> beleg van Kimberley

Hoofstuk 7

Kimberley, Modderrivier, Magersfontein, Cronje op vlug, Paardeberg

Kimberley was die middelpunt van die diamantstormloop van 1870. Swak

geleë, met geen riviere, bosse of berge, was Kimberley baie kwesbaar teen

‘n aanval. Vir dertig jaar het die diamantmyners die grootste mensgemaakte

gat in die wêreld gegrou. Nege persent van die wêreld se diamant produksie

het van Kimberley af gekom; die Kaapkolonie se grootste bron van

inkomste. Teen 1899 het Kimberley 20,000 blanke en 30,000 swart inwoners

gehad. Soos wat die grouery dieper geraak het, het myn bedrywighede

duurder geraak en kleiner myners het aan die groot maatskappye uitverkoop.

Hierdie maatskappye het swart myners gehuur wat van orals oor die land

afkomstig was. Naderhand was De Beers, met Rhodes as besturende

direkteur, die enkele beherende maatskappy.

<strong>Die</strong> dae wat op die oorlogsverklaring gevolg het, het troepe vanuit die

Oranje-Vrystaat oor die grense gestroom. <strong>Die</strong> Britse garnisoen by Kimberley

was sowat 4,000 man strek. Daar was genoeg in die dorp om te eet vir

sewentig dae. Nadat die Boere Kimberley afgesny het van die roete na die

Kaap het hulle ‘n proklamasie uitgereik om Kimberley as deel van die

Oranje-Vrystaat te annekseer. Luitenant Kolonel Robert Kekewich, wat in

bevel van die Kimberley se garnisoen was, het ‘n teen proklamasie uitgereik.

Op 6 November het die Boere begin om Kimberley met hul 9-ponders te

bombardeer. <strong>Die</strong> Bombardement het aanvanklik paniek veroorsaak, maar dit

was meesal van die teiken af en het min ongevalle geëis.

<strong>Die</strong> Britse verligtingsmagte het by die Oranjerivier kamp opgeslaan. <strong>Die</strong>

Britte se beweeglikheid was swak en inligting was onvoldoende. Toe hulle

na Kimberley, al langs die spoorlyn af begin beweeg het moes die manne dra

wat hul kon. Hulle het die spoorlyn herstel soos hulle aangegaan het om die

weg te baan vir die trein om die swaar toerusting te bring. <strong>Die</strong> Britte het op

21 November 1899 met 8,000 man uit beweeg. Op daardie stadium was

Kimberley al reeds vir vyf weke onder beleg.

Kekewich het op 25 November, nadat hy berig ontvang het van die

naderende verligtingsmagte, die eerste van ‘n aantal aanvalle teen Carter’s

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!