05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 36 van 148

met 600 man in ‘n posisie geplaas, byna teenaan die spoorlyn. Dit was die

plek waar Cronje verwag het dat die vyand sou probeer om deur te breek.

<strong>Die</strong> res van die Soutpansberg kommando was saam met die Klerksdorp en

Potchefstroom kommando’s, met die hulp van ‘n klompie Vrystaters, op die

regter vleuel, sowat 25 myl noord van die Modderrivier stasie en 3 myl van

die spoorlyn. Hulle lyne het in ‘n noordwestelike rigting gelê, met slegs ‘n

paar loopgrawe en klein skanse. Daar was ongeveer 1,500 man op hierdie

vleuel, onder die bevel van Generaal Andries Cronje, broer van Generaal

Piet Cronje.

Daar was ‘n gelykte van ongeveer 500 tree aan die voet van die heuwel wat

nie baie goed verdedig was nie. ‘n Paar klein forte was reg bo-op die rantjie

langs die heuwel. <strong>Die</strong> rantjie het vir 5 myl aangehou in ‘n suid oostelike

rigting, in die rigting van Mosdrif. <strong>Die</strong> linker vleuel het ‘n sterk posisie in en

rondom Mosdrif gehad. Hierdie vleuel van 2,500 man aan die ooste van

Magersfontein was sonder loopgrawe gelaat en was nie goed verdedig nie.

Modderrivier stasie, waar Methuen was, was 5 myl suid van Mosdrif, met ‘n

gelyke gebied tussen in. <strong>Die</strong> verdedigingslyn was ‘n totaal van 12 myl lank,

van Langberg, tot Mosdrif.

Om die vyand te mislei het hulle ‘n paar forte bo-op die rantjie gebou. ‘n

Totaal van elf kanonne was uitgesprei bo-op die koppies. <strong>Die</strong> loopgrawe was

goed gekamoefleer met gras en struike.

Op die 10de Desember 1899, vroeg in die oggend, het die vyand die eerste

kanonskote gevuur na Scholsnek. Dit was die eerste keer wat Jacobus

<strong>Potgieter</strong> onder direkte bombardement beland het. <strong>Die</strong> bombardement het vir

ongeveer ‘n uur en ‘n half aangehou. Drie burgers was gedurende die

bombardement gewond. Generaal Piet Cronje het die burgers in die

omgewing byeen geroep en gesê: “Burgers, die vyand is gereed om teen ons

uit te beweeg. Ons moet een ding in gedagte hou. Om te veg en terug te val

neem die lewens van 20 tot 30 burgers elke dag. <strong>Die</strong> vyand sal teen ons uit

beweeg en ek sal ‘n vlieënde kommando opstel.”

Cronje het gesê dat die swak vleuels sal help. <strong>Potgieter</strong> was in een van die

vleuels. Cronje het aan hulle opdrag gegee om te wag totdat die vyand teen

hulle uit beweeg en dan te storm vir vier tot vyf honderd tree en te skiet om

te dood en nie terug te kyk na enigiemand wat mag getref word deur die

kanonne. Cronje het gesê dat ongelukkig sal daar mense wees wat gedood

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!