05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 30 van 148

nuus teruggekeer. <strong>Die</strong> spioene het berig dat hulle ‘n groot stofwolk in hulle

rigting kon sien aankom. Jacobus <strong>Potgieter</strong>, wat as veldkornet opgetree het,

het twintig manne met hom gehad. ‘n Ander veldkornet het saam met nog

spioene uitgegaan om die gerig te gaan bevestig. <strong>Die</strong> spioene het

teruggekeer en die berig bevestig dat ‘n groot stofwolk in hulle rigting

aankom.

Toe Jacobus die nuus aangemeld het, het sommige van die Boere op ‘n

ander vleuel paniekbevange geraak en met al die kanonne en gewere terug

na die laer gevlug. Jacobus en sy twintig manne het skuiling in die digte

bosse geneem. Teen sononder ontvang Jacobus die bevel om na die laer

terug te keer met al sy manne. Toe hulle by die kamp aankom het hulle

gevind dat almal gevlug het. Nadat hulle die gebied ondersoek het vind hulle

‘n klein hoeveelheid ammunisie wat deur die vlugtende burgers agtergelaat

was. Hy het aan sy manne opdrag gegee om die ammunisie in die sand te

begrawe.

Toe dit begin om donker te word vind Jacobus ‘n paar burgers met ‘n kanon

op ‘n koppie. Op daardie stadium het Jacobus nie gedink voordat hy

opgetree het nie. Hy gee aan die manne bevel om die kanon van die koppie

af te bring en gereed te maak om aan te val. <strong>Die</strong> sigbaarheid was toe reeds

baie swak. Dit sou binnekort donker wees en die bosse was dig. Volgens die

berigte van die spioene was dit ‘n groot mag wat aan die kom was.

<strong>Die</strong> hele Soutpansberg kommando het gevlug omdat hulle geglo het dat dit

vergeefs sou wees om so ‘n groot mag teen te staan. Jacobus het egter ander

idees gehad. Hy het ‘n paar man en ‘n kanon gehad. Niemand sal by hom

verby kom as hy enige sê in die saak het nie. <strong>Die</strong> spioene wat die groot

aankomende mag gerapporteer het kon nie die groot mag gesien het nie,

maar hulle het gemeld dat die mag groot moes gewees het aangesien die mag

‘n baie groot stofwolk opgeskop het. Dit is soms nie maklik om tussen ware

dapperheid en gewone onnoselheid te onderskei nie!

Hoe donkerder dit geword het, het die stofwolk al hoe nader gekom. Jacobus

kon ‘n lae rommel geluid hoor soos wat die mag nader marsjeer. Kort voor

lank het die stofwolk oor hulle gerol, maar hulle kon steeds nie die groot

mag sien nie. Soos die groot stofwolk oor hulle rol word hulle deur ‘n swerm

sprinkane oorval. Toe die klein groep burgers besef wat aan die gang was,

was hulle nie seker of hulle moes lag of huil nie. <strong>Die</strong> stofwolk was toe al die

tyd veroorsaak deur die swerm sprinkane!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!