05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 6 van 148

Na Magatoe se oorname van Schoemansdal het Jacobus se ouers in die

Renosterpoort distrik op die plaas Kreebos gevestig. Jacobus Johannes

<strong>Potgieter</strong> was op 28 Augustus 1870 op Kreebos gebore.

Toe Jacobus sowat een jaar oud was het hulle na Houtbosberg getrek, waar

sy vader geelhout planke gesaag het tot 3 April 1873, toe hy op die

ouderdom van 59 gesterf het. Al besittings in die gestorwe boedel was op ‘n

vandisie verkoop. Na die dood van Jacobus se vader het sy moeder met die

hele gesin na die plaas Rustfontein in die Pretoria distrik getrek. Daar het

hulle by Jacobus se oom, Christiaan Herbst gebly. Toe sy oom die plaas

verlaat het, het hulle na ‘n plaas nie ver vandaar getrek, waar hulle ook nie

vir lank gebly het nie. Toe Jacobus se suster in die huwelik getree het met

Dirk Booysen van die plaas Vlakfontein, het Jacobus en sy moeder by haar

gaan woon. Dáár het hulle vir nege jaar gebly. <strong>Die</strong> lewe was maar moeilik

daar, aangesien Jacobus se moeder ‘n weduwee was en al die goedere van sy

vader se gestorwe boedel op die vandisie verkoop was. <strong>Die</strong> opbrengs van die

vandisie wat die administrateurs aan sy ma oorhandig het, het nie lank gehou

nie.

‘n Edelman van Holland, Dewald Rijkaard het die skoolgeld vir Jacobus en

sy broer betaal. Hierdie edelman was baie goed gewees vir die arme

weduwee en haar gesin.

Toe Jacobus nog in Vlakfontein op skool was onder Rijkaard se sorg, het sy

een suster van Soutpansberg, van die plaas waar sy vader eers gewoon het,

gekom en Jacobus saam met haar geneem. Hy het daar vir drie jaar gebly,

sonder om eers een keer sy moeder te sien. Hy was toe twaalf jaar oud

gewees.

Op Soutpansberg het Jacobus nie weer skool toe gegaan nie. Sy swaer was

‘n baie godsdienstige man gewees. Elke Sondag oggend het hy vir almal

byeen geroep vir kerk. In die middag moes al die kinders wat nog nie

aangeneem was nie uit die bybel lees en hul lesse leer. <strong>Die</strong> kinders het dan

die namiddag vry gehad. So het Jacobus daar by sy swaer in Soutpansberg

die Christelike waardes geleer.

Jacobus se swaer het gereeld die hele familie na die veld geneem om te gaan

jag. Dan het hulle kameelperde en ander wilde diere geskiet. Jacobus het

baie geleer op daardie jagtogte. Dáár het hy geleer hoe om ‘n geweer te

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!