05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 18 van 148

Kaap gestuur in ‘n magsvertoning. <strong>Die</strong> konfrontasie is opgelos toe Paul

Kruger ingegee het en die drif op 7 November weer heropen het.

‘n Groep vooraanstaande besigheidsmanne in Johannesburg het ‘n

hervormings komitee gestig. Jameson, wat in 1891 die pos van

administrateur van Mashonaland aanvaar het, het saam met Cecil John

Rhodes, die Eerste Minister van die Kaapkolonie, met die hervormings

komitee saamgesweer om die Transvaalse regering omver te werp.

Op 29 Desember 1895 het Jameson ‘n aanvalsparty die Transvaal ingelei

met die hoop om magte saam te snoer met die ontevrede burgerlikes in

Johannesburg.

Jacobus Johannes <strong>Potgieter</strong> was op ‘n besigheidsreis om geelhout planke vir

beeste te verruil, toe hy die berig ontvang het dat die buitelandse weermag

die staat ingeval het. Hy het onmiddellik na Pretoria gegaan. Toe hy in

Pretoria aangekom het, was die hele weermag reeds gevange geneem. <strong>Die</strong>

burgers het kanonne en Mausers van die beste gehalte gebuit. Cronje het ‘n

lokval vir Jameson se invallers by Krugersdorp voorberei. Na ‘n kort slag by

Doornkop was Jameson tot oorgawe deur die Boere kommandante, Cronje,

Malan en <strong>Potgieter</strong>, gedwing. ‘n Interne gestryery het ontstaan tussen

Generaal Joubert, wat aangedring het op ‘n onvoorwaardelike oorgawe, en

Cronje wat ‘n waarborg gegee het dat die lewens van die invallers gespaar

sou word.

Om vrede in Johannesburg te bewaar het President Paul Kruger ‘n ultimatum

in Januarie 1896 uitgereik aan al die mense in Johannesburg om hul wapens

op te gee. Hy het die ultimatum gerugsteun deur troepe na Johannesburg te

stuur. ‘n Groot weermag van die ZAR was opgekommandeer om Pretoria te

beskerm teen die Uitlanders wat in opstand gekom het. <strong>Die</strong> Uitlanders in

Johannesburg het gewere en ammunisie die stad ingesmokkel. <strong>Die</strong> Hoë

kommissaris van Kaapstad het na Pretoria gekom om die vergieting van

bloed te voorkom. <strong>Die</strong> Uitlanders het gou gereageer op die ultimatum, en die

krisis was gou verby. Alle lede van die hervormings komitee in gearresteer.

<strong>Die</strong> verhoor van die hervormings komitee was in Pretoria gehou. Na ‘n kort

verhoor was die doodsvonnis oor die leiers deur regter Gregorowski

uitgespreek. President Kruger was oorstroom met versoeke om hul lewens te

spaar. Na die selfmoord van een van die gevangenisse het President Paul

Kruger ‘n hand van genade aangebied deur die vonnisse na vyftien jaar

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!