Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio
Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio
Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 8 van 148

Op 14 April 1890 het Jacobus met Margritha Jacoba Kuipers, dogter van

Halbo Kuipers en Margritha Jacoba (gebore Bezuidenhout) getrou.

Margritha was ‘n Hollander van geboorte. Vir eers het hulle aan die verste

kant van die Houtbosberg gaan woon. Nie voor lank nie was daar ‘n groot

opstand onder die Majakie stam. Jacobus was die dag toe die probleme

uitbreek nie by sy vrou en familie by die huis gewees nie. <strong>Die</strong> sake was so

ernstig gewees dat al die mense van die Houtbosberg vir hul lewens voor die

opstandige stam moes vlug. Jacobus het die gerugte van die opstand te hore

gekom waas hy die dag besig was om hout te kap, sowat twee ure se afstand

van die huis af.

<strong>Die</strong> toestand het sodanig versleg dat hy te voet met sy vrou na die naaste

mense in die berge moes vlug. Sy swaer, J H Oosthuizen, saam met <strong>JJ</strong> de

Beer, F de Beer en J H de Beer het hom tegemoet gekom. Alles in sy huis

was toe afgebrand deur die oproerige stam. Jacobus het dit nie eers nodig

geag om na sy huis terug te keer nie, aangesien alles in die vuur verlore was.

<strong>Die</strong> uiteinde van die saak was toe dat die regering die oproerige stamme kom

straf het.

‘n Hele aantal van die groter stamme het gedurende die Mfekane tydperk

teen mekaar geveg om heerskappy. Twee van hierdie stamme, die

Ndwandwe en die Zoeloe wat hulle mag wou afdwing op die ander stamme

in Natal, het ‘n groot bedreiging vir Dlamini ingehou. Teen die einde van die

agtiende eeu het die Dlamini heelwat sukses behaal om sommige stamme

byeen te bring onder hulle mag en het bande gesmee met die ander groepe

om ‘n sterk politieke eenheid te skep. Hierdie magsbasis was egter nie sterk

genoeg om die aggressie van hulle bure uit die suide af te weer nie. Teen

ongeveer 1820 het die Dlamini noordwaarts getrek onder die leierskap van

Koning Sohuza I, om ‘n veilige hartland in die sentrale Swaziland te vestig.

Daar het die Dlamini hul magsbasis gekonsolideer onder Sobhuza I en sy

seun, Mswati II. Teen 1860 het Mswati II sy mag uitgebrei deur kleiner

stamme te verower en te absorbeer, ver weier as die grense van die

hedendaagse Swaziland.

Swaziland het gedurende die laat negentiende eeu ‘n vreedsame verhouding

met die Boere behou. <strong>Die</strong> Boere het aan Swaziland beskerming teen die Pedi

en die Zoeloe’s gegee, terwyl die Swazi’s die Boere weer gehelp het om

geskille met die Transvaalse stamme op te los.