05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 28 van 148

<strong>Die</strong> begin van die oorlog

Hoofstuk 6

Kraaipan, Krokodilrivier, verwarring onder die burgers

<strong>Die</strong> eerste skote van die Anglo-boereoorlog was gevuur tydens ‘n kleinerige

skermutseling by ‘n dorpie genaamd Kraaipan. Op weg na Mafikeng het

Generaal De la Rey se kommando op 12 Oktober 1899 ‘n trein, wat onder

die bevel van Kaptein Nesbitt was, teë gekom.

<strong>Die</strong> eer om die eerste skoot te vuur het gegaan aan Veldkornet JC Coetzee.

<strong>Die</strong> eerste Britse soldaat wat gedood is in die oorlog het ook tydens die

skermutseling gesterf. Na etlike bombardement het die Boere twee 7-pond

kanonne, wat op weg na Mafikeng was gebuit.

Ockert Oosthuizen was die eerste Boer wat in die oorlog gesterf het. Hy het

op 14 Oktober 1899 tydens ‘n skermutseling naby Mafikeng gesterf. Twee

Britse soldate was tydens daardie skermutseling gedood en 14 gewond. ‘n

Tweede, onbekende Boer het ook tydens die skermutseling gesterf en ses

Boere was gewond.

<strong>Die</strong> oggend van die twaalfde Oktober 1899 het die Soutpansberg kommando

na die gebied waar die Krokodilrivier in die Limpoporivier vloei getrek. <strong>Die</strong>

Limpoporivier was die grens tussen die Transvaal en die Tuli gebied, wat

deel van die Rhodesiese gebied was. Reeds toe Milner vir sy konfrontasie

met Kruger voorberei het, het hy ‘n aantal troepe op die Transvaal se grens

geplaas. Terwyl die hoof aanslag van die Boere gemik was op die inval van

die Britse kolonies na die Suide, het Generaal Joubert ekstra versekering

teen aanvalle vanuit die weste uitgeneem deur troepe te stuur om hierdie

bedreiging te gaan verwyder.

<strong>Die</strong> Waterberg en Soutpansberg kommando’s het nie baie tyd gemors nadat

hulle by die grens aangekom het nie. Hulle moes dieselfde dag nog optree

teen die Britse troepe om die element van verrassing te behou. Dit was nog

vroeg in die reën seisoen en die wildernis oorkant die grens was groen en

ruig. <strong>Die</strong> Boere kommando het op ‘n rantjie geklim om ‘n beter uitsig oor

die vyand se kamp te kry.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!