05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 14 van 148

belang gestel om vrede te maak nie en het in die digte bosse in gevlug. Sy

stat is deur die burgers afgebrand.

Gedurende 1895 het die regering ses forte laat bou in die gebied waar

Kaptein Magoeba die bosse in gevlug het. Magoeba se mense het reeds die

helfte van die Houtbosberg ingeneem, terwyl sommige ander in die digte

bosse gebly het. <strong>Die</strong> ses forte wat gebou was, was Fort Botha by

Helseboskrans, Fort Moller by Kafferskroon, Fort Bessie naby Impalastad,

Fort Burger naby Mesotiestad, Fort Eendrag naby Magoebastad en Fort

Askai naby Majakie.

<strong>Die</strong> burgers het die taak gehad om die forte te beman en die burgerlikes te

beskerm en die vyand weg te hou. Elke nou en dan het die burgers ‘n

skermutseling met die vyand gehad. Dan het die regering die burgers vyftien

sjieling per dag betaal. <strong>Die</strong> strategie wat die vyand gevolg het, was om die

burgers wat die forte beman het, in ‘n hinderlaag in die digte bosse te lei.

Hulle kon die burgers op geen ander manier gedood het nie. <strong>Die</strong> situasie met

Kaptein Magoeba het so aangehou van Januarie 1895 tot Mei 1895.

In die maand van Mei 1895 het die regering weer eens ‘n groot kommando

op die been geroep. Sommige mense van Swaziland het ook by die

kommando aangesluit om te help om vir Kaptein Magoeba uit die bosse te

dryf. Dit het nie lank geduur nie, of Magoeba was deur die Swazi’s met ‘n

swaard onthoof, saam met negentien ander. <strong>Die</strong> res van Magoeba se manne

was gevange geneem. Al die kommando’s in die omgewing van die oproer

was aangeprys.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!