05.09.2013 Views

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

Die JJ Potgieter Manuskrip - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Eric Swardt: <strong>Die</strong> <strong>JJ</strong> <strong>Potgieter</strong> <strong>Manuskrip</strong> Bladsy 4 van 148

Voor die oorlog

Deel 1

Soutpansberg

Hoofstuk 1

Soutpansberg, Schoemansdal, Kreebos, Houtbosberg, Rustfontein,

Vlakfontein, Laeveld, huwelik, Majakie opstand.

Terwyl Jacobus Johannes <strong>Potgieter</strong> as krygsgevangene in die kakie tent in

die Umbilo kamp gesit het, het hy sy lewensverhaal begin neerskryf. Daar

het hy gereflekteer op die gebeure van die voorafgaande twee jaar wat gely

het tot die betreurenswaardige posisie waarin hy hom bevind het. Hy kon die

situasie nie net sommer meer aanvaar nie. Het hy dan nie tot die bittereinde

geveg vir die vryheid van sy volk nie? Hoekom het sy eie landgenote hom

dan verraai?

Terwyl die gedagtes deur sy kop gemaal het, het Jacobus die ondervindinge

en emosies van die oorlog weer herleef. Hy het alles neergeskryf wat hy

deurgemaak het in sy gebeurtenisvolle lewe en al die plekke herroep wat hy

besoek het in sy reise. Hy het terug geblik tot op die finale gebeure wat

daartoe gely het dat hy in die Umbilo kamp geëindig het. Daar was tye van

voorspoed en tye van teenspoed, dae van plesier en dae van verdriet. Daar

was ook dae wat hy by die dood weer omgedraai het.

In die vroeër jare van die negentiende eeu het Jacobus se ouers, Jacobus

Johannes <strong>Potgieter</strong> en Susanna Margritha Herbst saam met die voortrekkers

op Schoemansdal gevestig. Schoemansdal was vêr van die beskawing af

gewees en as sodanig baie kwesbaar teen die aanvalle van die swart

bevolking. In 1866 het die konflik situasie tussen wit en swart so warm

geraak dat die Boere die regering moes vra om troepe te stuur om hulle te

beskerm.

Op 29 Januarie 1867 het ‘n afvaardiging van Soutpansberg in Pretoria

aangekom om die saak met die regering te bespreek. Na dreigemente om van

die Transvaal af te stif, of andersinds die omgewing in die hande van die

swartes te laat en verder noord te trek, het die regering besluit om ‘n

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!