03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die redakteur gesels met ...

Prof. LJ

(Louis)

Botha

Louis Botha is gebore op 14 Oktober 1919 op die plaas

Gruiskop in die distrik Trompsburg, OVS, as die oudste seun in

’n gesin van 11 kinders.

Hy ontvang sy laerskoolopleiding by twee plaasskole (Groot

Vlakfontein en Sandfontein). Die vervoermiddel na die skole was

’n donkiekar. Hy slaag Standerd 5 en 6 in een jaar. Standerd 6

was daardie jare nog ’n openbare eksamen in die Vrystaat.

Vanaf 1937 tot 1943 is hy ’n student aan die PUK vir CHO en die Teologiese Skool te Potchefstroom. Hy was gedurende

1942 SR-voorsitter en ontvang die Raadsmedalje van die PUK aan die einde van die jaar. Hy behaal gedurende daardie tyd

die grade BA en BD, sowel as die Kandidaatseksamen aan die Teologiese Skool (met lof).

Hy studeer tydens sy bedieningsjare aan Unisa en behaal ’n BA in Bantoetale – hy gaan voort met Honneurs, maar slaan

oor na Volkekunde. Hy behaal die Honneursgraad in Volkekunde aan die PU met lof. Hy skryf in vir die Meestersgraad, maar

moes na ’n jaar die studie staak weens die ernstige langdurige siekte van sy oorlede vrou.

Hy tree op 23 Desember 1942 in die huwelik met Dollie van der Hefer, wat hom in 1986 deur die dood ontval. Uit die

huwelik is drie seuns en drie dogters gebore.

Hy tree in 1992 in die huwelik met Lil Swanepoel, ’n briljante musikus wat onder andere meer as 20 gedigte van sy

getoonset het, wat deur die FAK vir sy argief aanvaar is.

Hy bedien die volgende gemeentes vanaf 1944: Dordrecht (in kombinasie met Indwe en Maclear); Gobabis (in kombinasie

met Windhoek, Bitterwater, Omrah en Ghanzi). Daar doen hy malaria op en moes ’n beroep aanvaar na Molteno (in kombinasie

met Sterkstroom en Queenstown); Steynsburg; Welkom (met sendingopdrag); Dordrecht.

Hy aanvaar in 1959 ’n beroep na die Teologiese Skool vir opleiding van nie-blanke predikante te Dube (Soweto).

Gedurende daardie tyd het die onluste in Soweto ná die Sharpeville-gebeure plaasgevind. Hulle Teologiese Skool- en kerkgebou

is ook aan die brand gesteek. Dit was veelbewoë tye, maar onder die bewarende hand van die Here kon hulle met die werk

voortgaan. In 1961 is die Teologiese Skool verskuif na Hammanskraal, waar hy in 1990 geëmeriteer het.

Naas sy werk het hy vir ontspanning ook aan sport deelgeneem – gedurende sy studentejare aan rugby en atletiek. Met

rugby was dit sy voorreg om deel te wees van die Theos-span wat in 1941 die Neser- en die Blaire-trofee in die Wes-

Transvaalse kompetisie gewen het. Hy was die regterflank en Piet Malan die linkerflank.

Atletiek was egter sy voorliefde – hy was ook een jaar kaptein van die PUK-atletiekspan. In 1942 het hy ’n Pukgewigstootrekord

opgestel wat 21 jaar bly staan het tot Dawid Booysen, later ’n bekende Springbok, dit verbeter het.

In 1984 sluit hy by die Meestersatletiek in Pretoria aan en behaal onder andere SA-rekords in gewigstoot, werpskyf,

Griekse diskus, vyfkamp-worpe, verspring, hoogspring, 200 m en 400 m.

Hy neem vanaf 1992 aan oorsese Meesterskampioenskappe deel: Europese kampioenskappe te Oberwart, Oostenryk

(een keer); Wêreldkampioenskappe – een keer te Oberwart, Oostenryk; drie keer te Tata, Hongarye; Britse kampioenskappe

te Kent, Engeland (een keer). Met elke byeenkoms het hy goue medaljes en trofeë asook wêreldtitels in verskeie items

verower. Sy beste prestasies is onder andere ’n wêreldrekord in die vyfkamp-worpe. Op een van die wêreldkampioenskappe

was hy, volgens die Portugese tabel bereken, met die Griekse diskus eerste tussen 35 deelnemers vanaf 30 – 95 jaar. Dit was

trouens ook ’n wêreldrekord vir die groep 80 – 84 jaar.

Die naaste wat hy aan politieke deelname gekom het, was toe hy op Molteno op die stadsraad gedien en ook tot

burgemeester verkies was.

• Die Kerkblad September 2006 • 11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!