03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Prof rof rof. rof . JA JA (K (Koos) (K oos) van van R RRooy

R ooy (Louis (Louis (Louis TT

Trichardt) T richardt)

Skaamte en dankbaarheid

As ons na 100 jaar oor ons eie

aandeel as gelowige sondaars

besin, moet ons erken daar is veel

om oor skaam te wees. Daar was dikwels

by te veel van ons gebrek aan

belangstelling in die uitdra van die

evangelie, om nie eens te praat van

die openlike vyandigheid wat dikwels

sy kop uitgesteek het nie. Waar daar

wel gehoorsaamheid was, was dit nie

altyd met volle oorgawe nie. Daar was

te veel oppervlakkige en halfhartige

pogings, en dikwels ook gebrek aan

volharding.

Dat ons sendingwerk desondanks

ook mooi vrugte opgelewer het, is uitsluitlik

aan die goedheid, genade en

trou van onse Here te danke. Daar

is inderdaad mooi dinge, werk wat

die vuurproef deurstaan het, waaroor

ons ons kan verwonder en wat ons

met nederige dankbaarheid aanvaar.

Ek wil in wat hier volg, die nadruk op

hierdie blywende vrugte laat val, en

die minder mooi dinge net in die verbygaan

aanstip.

Die eerste begin

Daar is vroeg in ons bestaan as kerkefamilie

reeds met die evangelie na

die mense van Afrika uitgereik. In Angola

het gemeentes ontstaan, en so

ook in die omgewing van Pretoria,

Bronkhorstspruit en Pietersburg, wat

ongelukkig later verwaarloos is voordat

hulle die geestelike rypheid gehad

het om selfstandig voort te bestaan.

Baie van daardie lidmate is sekerlik

in ander kerke opgeneem. Hoeveel

eenvoudig weggeraak het, kan niemand

sê nie. Die gemeentes onder

die bruin mense in Venterstad en Philipstown

het ook op ’n vroeë stadium

tot stand gekom en bestaan nou nog

of is in ander gemeentes opgeneem.

Tema: Ons erfenis

Ons sendingerfenis

Venda

... en die vrugte na 100 jaar

Die eerste veld waar die sendingwerk werklik intensief en met volharding

aangepak is, is Venda, waar eers ds. Pieter Bos sedert 1910 en later ds.

(prof.) Hugo du Plessis sedert 1928 gewerk het. Dit was ook die eerste

sendingveld waar die inheemse kerke ’n groot mate van geestelike en selfs

finansiële selfstandigheid bereik het. Dit is te danke aan die feit dat daar

oor die jare ’n hele aantal sendelinge werksaam was, wat mekaar kon ondersteun

en aanvul, en in die opleiding van die Venda- en Tsongasprekende

gelowiges met die swart predikante kon saamwerk.

Daar is nou 12 gemeentes, sommige groot en bloeiend, wat lankal self na

hulle ongelowige volksgenote met die evangelie uitreik. Hierdie kerke het

ook al ’n aantal goed opgeleide teologiese spesialiste opgelewer, waarvan

sommige nagraadse studie oorsee gedoen het, en wat hulle teologies in

enige geselskap kan handhaaf. Een van die Vendastudente is besig met sy

doktorsgraad in Hebreeus aan die Westminster Theological Seminary.

Die ontploffing van die vyftigerjare

In die vyftigerjare was daar ’n groot ontwaking van sendingbelangstelling by

die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Dit het saamgeval met die koms en

inspirasie van prof. JH Bavinck, wat ’n jaar lank in Potchefstroom Sendingwetenskap

doseer het, maar dit was nie uitsluitlik daaraan te danke nie. Oral,

veral op die Witwatersrand en in Wes-Transvaal onder die Batswana, het

plaaslike kerke spontaan die sendingtaak aangepak. In die huidige Noordwes

alleen is daar tans by die 30 gemeentes wat deels uit hierdie sendingontwaking

ontstaan het. Verskeie lidmate het in hierdie proses diep spore getrap.

’n Mens kan nie almal noem nie, maar ’n mens dink veral aan mense soos

broeder Piet Goede van Benoni.

Die sendingwerk is dikwels met meer geesdrif as kennis gedoen. Die resultate

was soms halfgekerstende lidmate, in elk geval mense wat min begrip van

die Gereformeerde leer en lewenswyse gehad het. Tog het dit ’n basis geskep

waarby aansluiting gevind kon word vir vernuwing en verdieping.

Hulp van Gereformeerdes uit die buiteland

In hierdie tydperk het daar ook hulp uit Nederland opgedaag. Plaaslike kerke

het besef die taak is te magtig vir hulle eie kragte. In Natal het die Gereformeerde

Kerke (Vrygemaak) in Nederland met groot inset en toewyding gewerk.

Die Christelike Gereformeerde Kerke het in Venda, KwaNdebele, Mosambiek

en Botswana werklik kostelike werk gedoen, en die Gereformeerde

Gemeenten in Nederland dieselfde in die omgewing van Sannieshof in Noordwes.

Die resultaat van hierdie Gereformeerde ekumeniese samewerking was sterker

gemeentes, sowel getalsgewys as geestelik. In Natal, Venda en Noordwes

het hierdie kerke ook Afrikaanse sendelinge beroep of ondersteun. Groot

• Die Kerkblad September 2006 • 23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!