03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OP DIE KERKWERF

2006 om 17:00 in die Geref. Kerk Boksburg. Stukke vir die agenda moet die

Deputate Korrespondensie voor of op 21 Augustus bereik by Posbus 471,

Kempton Park 1620 of/en op ds. Joop van Schaik se e-posadres:

joopvs@telkomsa.net. Kredensiebriewe moet die Roepende Kerkraad bereik voor

7 September 2006 by Posbus 10254, Fonteinriet 1464, of per e-pos:

djbakker@absamail.co.za.

KLASSIS RUSTENBURG – Hiermee word Klassis Rustenburg opgeroep na die

sitting DV op Dinsdag 12 September om 09:30 te Rustenburg-Wes. Alle stukke vir

die sitting moet die Korresponderende Kerkraad op 9 Augustus bereik (e-pos:

lbuys@xsinet.co.za) . Kredensiebriewe kan saamgebring word na die vergadering

toe.

KLASSIS SUID-VRYSTAAT – Hiermee word Klassis Suid-Vrystaat opgeroep om

op Saterdag 16 September 2006 om 09:00 te vergader in die kerkgebou van die

Geref. Kerk Jacobsdal. Alle stukke vir die agenda moet die Deputaat vir Korrespondensie,

ds. HJ Vermeulen, Posbus 31440, Fichardt Park 9317, nie later as

Maandag 21 Augustus 2006 bereik nie.

KLASSIS GERMISTON – Klassis Germiston word opgeroep om op 4 September

2006 om 18:30 te Geref. Kerk Boksburg-Suid te vergader. Stukke vir die

agenda moet die Deputate Korrespondensie (dr. D Lartz, Posbus 74, Edenvale

1610) reeds op 28 Augustus 2006 bereik.

KLASSIS VRYBURG – Hiermee word die kerke in die ressort van Klassis

Vryburg opgeroep om op Dinsdag 12 September 2006 om 09:00 te vergader by

die Geref. Kerk Goeie Hoop, Piet Plessis. Kredensiebriewe kan met die vergadering

ingehandig word. Agendastukke moet die Korresponderende Kerkraad voor of op

29 Augustus 2006 bereik by Posbus 24, Uitschot 2727 of per e-pos aan

dfmuller@lantic.net.

KLASSIS KRUGERSDORP – Die volgende sitting van Klassis Krugersdorp vind

DV op Maandag 18 September 2006 vanaf 17:30 by die Geref. Kerk Carletonville

plaas. Stukke vir die agenda moet die Deputate Korrespondensie (Posbus 7670,

Westgate 1734; geref-roodepoort@absamail.co.za) voor of op Maandag 4

September bereik. Kredensiebriewe kan by die vergadering ingehandig word.

KLASSIS PIET RETIEF – Klassis Piet Retief vergader DV op 19 September

2006 om 09:00 in die Geref. Kerk Eendracht. Stukke vir die agenda moet

asseblief nie later nie as 4 September 2006 die Deputate Korrespondensie,

Posbus 390, Bethal 2310 bereik. Kredensiebriewe moet die Roepende Kerkraad

nie later nie as 17 September 2006 bereik by Posbus 187, Leslie 2265, of per epos

aan c.a.jansen@absamail.co.za.

KLASSIS OOSTELIKE PRETORIA - Klassis Oostelike Pretoria word opgeroep om

op Maandag 9 Oktober 2006 by die Geref. Kerk Wapadrant te vergader. ’n Ligte

ete word om 18:00 bedien, waarna die vergadering sal begin. Kredensiebriewe

moet betyds aan die Roepende Kerkraad, Geref. Kerk Wapadrant gestuur word by

onderstaande adres, of gefaks word na die onderstaande faksnommer of per epos

gestuur word aan skriba@gkwapadrant.co.za. Stukke vir die agenda moet ds.

Nico Ligthelm nie later as 18 September 2006 bereik nie: Posbus 36229,

Menlopark 0102 of nlhelm@lantic.net of 012 997 1412 (faks).

KLASSIS SOUTPANSBERG – Hiermee word Klassis Soutpansberg opgeroep

om DV op 19 September 2006 om 09:00 in die kerkgebou van die Geref. Kerk

52 • Die Kerkblad September 2006 •

Pietersburg te vergader. Stukke vir die

agenda moet die Korresponderende

Kerkraad (Posbus 612, Polokwane

0700) voor of op 31 Augustus 2006 te

bereik. Kredensiebriewe moet die

Roepende Kerkraad (Posbus 88,

Polokwane 0700) voor of op 31

Augustus 2006 te bereik.

PART. SINODE NOORDWES - In

oorleg met die Deputaat vir Korrespondensie

word Partikuliere Sinode

Noordwes hiermee opgeroep om DV op

21 en (moontlik) 22 November 2006

om 10:00 in die Sinodesaal, Potchefstroom

te vergader. Stukke vir die

agenda moet aan die Deputaat

Korrespondensie, Posbus 252, Kathu

8446 of sffvdw@tiscali.co.za gestuur

word. Die sperdatum is 18 Oktober

2006. Kredensiebriewe moet die

Roepende Kerkraad, Posbus 525,

Potchefstroom 2520 of

gieleras@telkomsa.net voor of op 18

Oktober 2006 bereik. Elke Klassis moet

die name van afgevaardigdes vir wie

verblyfreëlings getref moet word, sowel

as die datum(s), nie later nie as 30

September 2006 aan die Roepende

Kerkraad deurgee. Aansoeke vir

sustentasie moet die Deputaat

Sustentasie, Posbus 151, Hotazel

8490 of sjvdm@xsinet.co.za voor of op

30 September 2006 bereik.

PROPONENTE WAT

BEROEPBAAR IS

• ME Cooke (Tinus): Posbus 485,

Potchefstroom 2520; tel. 018 290

6319; sel 083 959 6150 of 083

412 3433.

• JD (Dreyer) Potgieter: 083 694

2753.

Alle beroepe wat ontvang, aanvaar of

bedank word, moet deurgegee word

aan Wymie du Plessis by die Administratiewe

Buro, tel. (018) 297-3989 /

faks (018) 293-1042.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!