03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

•Van Oraloor •

De Aar neem afskeid van die

Malans

Die eerste Sondag in Mei

het die Doppers van De

Aar afskeid geneem van

ds. Jan en Helena Malan, wat ‘n

beroep na Oudtshoorn aanvaar het

en die laaste Sondag in Junie daar

bevestig is.

Ds. Malan, wat in sy 26ste

bedieningsjaar is, was vir 23 jaar

lank (1983-2006) predikant op De

Aar. Voorheen was hy predikant te

Aliwal-Noord. Tydens sy bedieningstyd

in De Aar het hy verskeie

beroepe elders heen ontvang,

onder meer na Potchefstroom-Oos,

maar het telkens besluit om sy

werk op De Aar voort te sit.

Helena Malan was ’n bekende

in onderwyskringe. Sy het lank by

die Kleurlingskool Veritas onderwys

gegee en soms ook by De Aar

Hoërskool aflosdiens verrig. Verder

was sy betrokke by die opleiding

van onderwysers, het sy opgetree

as eksaminator en van tyd tot tyd

ook spesiale klasse in Engels

aangebied.

Hulle is hartseer om De Aar te

verlaat, waar hulle onder meer al

vier hulle seuns grootgemaak het,

het ds. Malan by die afskeid gesê,

maar hy sien die ampsaanvaarding

te Oudtshoorn as ’n goddelike

roeping en ’n geleentheid om met

vrug elders in die koninkryk van die

Here te arbei.

In sy afskeidspreek, toe hy vir

die laaste keer nagmaal aan die

gemeente bedien het, het ds.

Malan, met verwysing na die

algemene verskynsel van afnemende

getalle in kerklidmate, daarop

gewys dat die kerk van die Here nie

soseer op getalle gebou is nie,

maar wel op die belydenis dat

Jesus die Seun van die Lewende

God is. Met Matteus 16 as

kernhoofstuk, het ds. Malan dit

gehad oor die toekomsverwagting

en opdrag aan die kerk. Hy het ook

daarop gewys dat swaarkry en

44 • Die Kerkblad September 2006 •

Agter Agter vlnr: vlnr: L LLukas,

L ukas, ds. ds. Jan, Jan, Marnus, Marnus, Alwyn Alwyn en en en Erik. Erik. V VVoor:

V oor: Helena Helena (Krummel)

(Krummel)

en en Marie Marie (Alwyn (Alwyn (Alwyn se se vrou). vrou).

vrou).

vervolging nie die kerk doodmaak nie, maar dat prediking gegrond op

volksfondament of ’n sosiale fondament wel die dood van die kerk kan

beteken.

Die Woord van God is soms ’n harde woord, wat sal maak dat mense

die kerk verlaat, soos wat hulle in Jesus se tyd ook weggeloop het van sy

prediking af. As fondamente van die kerk geskuif moet word om aan

mense se verwagtinge te voldoen, is dit ontrouheid aan die Woord. Die

Here moet gehoorsaam word en nie die begeertes van mense nie.

In ’n waarderingswoord is gewag gemaak van die suiwer, onvervalste

Woordbediening van ds. Malan, en dat “Só spreek die Here” elke Sondag

duidelik, in verstaanbare taal en sonder ingewikkelde wetenskaplike

verklarings van die kansel af gehoor is. Hy het nooit toegegee aan

verwagtinge of tendense om “populêr” te preek, om Woordbediening by

die feilbare behoeftes, grille en giere van mense aan te pas nie.

(Meegedeel deur prof. Piet van der Schyff)

Die De Aar-gemeente het in 1923 afgestig van die Geref. Kerk

Philipstown en het in 1934 sy eerste predikant gekry in die persoon van

prop. WJ van der Merwe. In 1944 het prop. (latere prof.) SCW Duvenage

sy ampsbediening hier begin en vanaf 1946 tot 1970 was ds. Martinus

Postma herder en leraar van die gemeente. Hierna het di. JJ de Klerk, MF

van der Walt en V Combrink agtereenvolgens elk ongeveer vier jaar

gedien voordat ds. Malan in 1983 diens aanvaar het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!