03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Diskussie Prof rof rof rof. rof.

. BJ BJ (Bennie) (Bennie) van van der der W WWalt

W alt (P (Potchefstroom)

(P (P otchefstroom)

Die Postmodernisme

• ’n Verleentheid en ’n geleentheid •

Selfs hier aan die suidpunt van Afrika moes enige

(ingeligte) leser al die woord “postmodernisme”

teëgekom het. Ten minste op akademiese gebied

– ook in teologiese kringe – is dit vandag dié modewoord.

(Om dié term in ’n artikel te gebruik, verhoog deesdae

jou aansien!) Op filosofiese gebied word baie geskryf –

en gestry – oor wat die postmodernistiese denke presies

inhou. Hierdie populêre artikel wil nie dié filosofie beskryf

nie, maar oor die postmodernistiese lewensgevoel iets

sê, omdat dit – al is ons onbewus daarvan – ook ons

individuele en ons kerklike lewe beïnvloed.

’n Vergelyking tussen Modernisme en Postmodernisme

’n Modernistiese geestesklimaat het die Westerse wêreld

vir ongeveer 300 jaar (18de – 20ste eeu) oorheers. Dié

tydperk is gekenmerk deur geloof in die rede (’n vergoddelikte

verstand), en word daarom ook as die tyd van

die Rasionalisme aangedui.

Vanaf ongeveer die helfte van die vorige eeu word egter

besef dat die verstand en die wetenskap nie in staat is

om die verwagte verlossing te bied nie. Die verafgoding

van die rede slaan om in ’n verguising daarvan. Hierdie

irrasionalistiese wending was die begin van die hedendaagse

Postmodernisme. Die groot vertroue in die verstand

en die wetenskap as ’n weg na waarheid en geluk

word vervang met diepe wantroue daarin.

Die verskillende klem wat die twee lewensvisies lê sou

op eenvoudige wyse soos volg verduidelik kon word:

die werklikheid is logies dit is méér as logies

rasioneel emosioneel

geloof is onlogies geloof strek verder as logiese

wat ons weet wat ons nie weet nie

neutraliteit bevooroordeeldheid

een waarheid baie waarhede

duidelikheid veelsinnigheid

eenheid verskeidenheid

gelykheid uniekheid

veiligheid risiko

tydloosheid tydsgebondenheid

sistematies eklekties

kontinuïteit diskontinuïteit

voorspelbaarheid onvoorspelbaarheid

32 • Die Kerkblad September 2006 •

antwoorde vrae

absolute sekerheid diep onsekerheid

Sulke sleutelbegrippe kan ons help om die postmodernistiese

lewensgevoel te peil. Omdat die Postmodernisme

sowel ’n verleentheid is as ’n geleentheid bied, let ons

vervolgens eers op hoe gevaarlik dit is, en daarna op

moontlike aanknopingspunte by hierdie kontemporêre

lewensgevoel.

Die Postmodernisme is gevaarlik

Die Postmodernisme wil nie bloot net ’n nuwe styl (bv.

op die gebied van die argitektuur of woordkuns of die

wetenskap) wees nie. Dit is veel ingrypender, omdat dit

’n heeltemal nuwe manier van dink wil wees.

Dit gaan ook nie slegs om veranderinge ten opsigte van

enkele onderdele van die Westerse kultuur nie, maar

oor die geheel. Dit verwerp tereg die verafgoding van die

mag van die rede en die beperkte kennis wat dit kan

bied. Daarom beklemtoon dit ander maniere om tot die

waarheid te kom.

Dit bied egter nie iets beters nie. Dit is bloot ’n gevolg en

die voltooiing van die sekulariseringsproses of verwêreldliking

wat drie eeue gelede met die Rasionalisme begin

het. Dit is die jongste poging van ’n van-God-vervreemde

wêreld om te probeer bewys dat die mens, sonder om

antwoord op God se Woord te gee, kan dink en leef.

Want godsdiens – ook die Christelike – word wel geduld,

maar dit is volgens hierdie lewensvisie ’n persoonlike

saak. Dit moet tot die private lewe beperk word. Ons

mag nie ander mense of samelewingsverbande aan universele

Christelike reëls of dogmas bind nie. Die tyd van

sulke onderdrukkende “groot verhale” is verby.

Natuurlik kan so ’n standpunt nie konsekwent gehandhaaf

word nie. Want as daar geen waarheid bestaan

nie, kan ook die uitspraak dat “geen finale waarheid bestaan

nie” nie waar wees nie! Op die keper beskou,

vervang die sekulêre Postmodernisme die ander “verhale”.

Die Postmodernisme stuit dus nie, maar bevorder gewoon

die sekulariseringsproses – die grootste hedendaagse

vyand van die Christendom.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!