03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DB Wallace ($25) en nou ook standaard Griekse grammatika

van Blass, De Brunner en Funk ($55).

’n Menigte Bybelvertalings

BibleWorks bevat al die belangrikste Engelse vertalings.

Dit sluit onder andere die KJV, die English Standard

Version en die NASB in. Ook die Holman Christian

Standard Bible (2004) en die NetBible is nou deel van

BibleWorks. Daar is ses Nederlandse vertalings (Leidse

Vertaling, Lutherse Vertaling, die vertaling van die NBG

en die Statenvertaling en die Willibrord) en Luther se

vertaling van 1545. Een van die baie nuwighede in Bibleworks

7 is dat dit nou ook die Afrikaanse 1953-vertaling

het.

Naslaanwerke en satellietkaarte

Al die werke van Flavius Josephus, Philo en die Apostoliese

Vaders is op BibleWorks. Die basispakket bevat

verder die volgende: International Standard Bible Encyclopedia,

Faussett Bible Dictionary, Synopsis of the Gospels,

AT Robertson’s Word Pictures in the Greek NT,

Metzger’s Bible Outline, Treasury of Scripture Knowledge,

Easton’s Bible Dictionary, Nave’s Topical Index, Bible

Timelines, Matthew Henry’s Commentary. U kan ook die

tekste van Qumran koop vir $80. Dit sluit nie die Bybelrolle

van Qumran in nie.

Die basispakket bevat die mooiste satellietkaarte van

Israel.

Baie en kragtige funksies

BibleWorks se soekfunksies is baie kragtiger as dié

van die gratis Bybelprogramme. Dit is ongelooflik wat

hierdie program alles kan doen. Jy kan enkele woorde

opsoek, maar ook verskillende kombinasies van woorde

en frases. Dit is eintlik onmoontlik om alles in ’n artikel

soos hierdie te verduidelik en te vertel. Bybelvertalings

en die oorspronklike tekste kan langs en onder mekaar

geplaas word en met mekaar vergelyk word.

’n Ander nuwe interessante en leersame funksie van

Bibleworks is die moontlikheid om die Hebreeuse en die

Griekse teks van die Ou Testament met mekaar te

vergelyk en om te sien met watter Griekse woord of woorde

’n Hebreeuse woord vertaal word.

Bibleworks 7 het ’n nuwe funksie by: die Key Word

in Context (KWIC) / Collation Table Module. Dit wil u help

om te sien in watter konteks ’n woord gebruik word, om

u so te help om die betekenis van die woord beter te

begryp.

’n Besonder goeie en maklike Help

Die pakket sluit ook video’s in, wat u stap vir stap

leer hoe om die program te bemeester. Met so ’n Help

Resensie-artikel

hoef u nie ’n kursus te gaan bywoon om die program

onder die knie te kry nie. U kan rustig in u studeerkamer

op u rekenaar luister en kyk na die moontlikhede van

die program.

’n Vergelyking met Libronix

BibleWorks is aansienlik goedkoper as Libronix. Die

Help van BibleWorks is sommer baie beter. Verder is

Libronix baie stadig. Net om u ’n idee te gee: om die

Naam Jahwe in Libronix op te soek, neem meer as 20

sekondes – en dan sien u ook maar net die eerste 100

van die ongeveer 6 000 voorbeelde. Om die volgende

100 te sien, vat net so lank. Daarenteen neem dit Bible-

Works 0,38 sekondes om al die resultate te toon en u

blaai met die grootste gemak en spoed deur al die voorbeelde.

Waarom so min kommentare?

Dit is waar dat Libronix wat kommentare betref Bible-

Works ver oortref. BibleWorks het egter doelbewus besluit

om nie op hierdie mark in te gaan nie, en hulle soos volg

daaroor verantwoord: “Ons wil ons kliënte ontmoedig

om ’n groot klomp eksterne modules (kommentare, ens.

– AHB) aan te koop. In die lig van die afwesigheid van

publikasiestandaarde is sulke aankope op die heel beste

riskant. Ons weet nie van iemand wat beplan om ’n groot

elektroniese biblioteek aan hulle kinders na te laat nie

en tog is die pryse van elektroniese boeke gelykstaande

aan en hoër as gedrukte boeke. Ons wil kliënte daarom

maan om versigtig te wees en om eerder hulle boekfondse

te gebruik vir gedrukte werke. Ons besef egter dat

daar sekere gereedskap is wat eksegete op ’n daaglikse

basis gebruik en dat dit nuttig is as dit in elektroniese

formaat is.”

Ek moet wel sê dat die feit dat Libronix al die kommentare

van Calvyn en Luther bevat, vir my ondersoek

van Calvyn en Luther besonder kosbaar en belangrik is.

U kan egter van Luther se werke en al die kommentare

van Calvyn op ander plekke gratis kry en ook Keil en

Delitzsch.

Wie meer wil weet

As u meer van die program wil weet, kan u my kontak

of na die webadres van Bibleworks gaan. Dit is http://

www.bibleworks.com/

Waar u Bibleworks in Suid-Afrika kan kry

Augustine Bookroom in Pretoria het die program

bestel.

Hulle e-posadres is augustinebookroom@telkomsa.net

en telefoonnommer is 012 993 4606.

Die basispakket sal ongeveer R2 500 kos. •

• Die Kerkblad September 2006 • 41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!