03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Tema: Ons Erfenis

Ons erfenis:

die Gereformeerde belydenis

Met die hart glo ons en met die mond bely ons.

Hierdie woorde uit Romeine 10:10 weerklink aan

die begin van feitlik elke artikel in die Nederlandse

Geloofsbelydenis.

Ons geloof erf ons nie. Maar ons verwerf dit ook nie. Die

geloof is ’n gawe aan ons van God die Heilige Gees wat

dit in ons werk. Hy doen dit onvermoeid deur die verkondiging

van die heilige evangelie (Ef 2:8; HK vr. 65; Dordtse

Leerreëls 3 en 4, 14). Op hierdie wyse kom die Woord

van die geloof ook deur die vaders na die kinders, en

deur die kinders na die kindskinders (vgl. Ps 78:5, 6). In

hierdie sin is die Gereformeerde belydenis ’n lewende

erfenis: met die kerk van die eeue bely ons die geloof en

ons vertroue in die roemryke dade van die Here.

Die Gereformeerde belydenis is opgeteken in die Nederlandse

Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus

en die Dordtse Leerreëls. Hierdie belydenis het egter sy

wortels in die sogenaamde ekumeniese of algemene

belydenisskrifte van die vroeë kerk, naamlik die Apostoliese

Geloofsbelydenis, die Geloofsbelydenis van Nicéa

en van Atanasius. Van hier af gaan dit nog verder terug

na die belydenisformules in die Nuwe Testament.

Die belangrikste kenmerke van hierdie ryke erfenis

’n Belydenis van die lewende God self – Tydens die Reformasie

van die kerk in die sestiende eeu is die belydenis

van die bevrydende waarheid weer opnuut bely. Daar is

teruggekeer na die bron, na wat wesenlik is, die eenvoudige,

gekonsentreerde evangelie van God se vrye genade.

’n Mens kan ook sê dat die Reformasie ’n verdieping, ’n

inworteling was in die één, eenvoudige evangelie van

die koms van die lewende God self na ons toe in Jesus

Christus – deur sy Gees en Woord. Vandaar die bekende

radikale slagspreuke van waaruit die kerk hervorm is:

alléén Christus, alléén genade, alléén geloof, alléén die

Skrif, en aan God alléén al die eer.

Hierdie vereenvoudiging en verdieping is teweeggebring

deur die allesbepalende besef dat ons voor die aangesig

van God, God self, in sy persoonlike teenwordigheid staan

(vgl. bv. Num 6:25; Ps 16:11; 27:8; 105:4 vir van die

pragtigste uitdrukkings).

In die Kategismus kry ons hierdie uitdrukking, voor die

aangesig van God, juis in verband met die belydenis van

18 • Die Kerkblad September 2006 •

Ds. Ds. Hessel Hessel Dijkstra Dijkstra (P (P (Potchefstroom)

(P otchefstroom)

ons regverdiging deur die geloof alleen (HK vr. 59, 60,

61, 62; vgl. vr. 36, 52). Dit was vir die reformatore die

hart, die samevatting van die evangelie. Die konsentrasie

en veréénvoudiging van wat ons bely, vind dus vir die

hervormers voor die aangesig van God plaas.

Dit hou in dat ons nie op ’n afstand, vanuit ’n neutrale,

onbetrokke posisie met ons verstand spekuleer oor ’n

begrip “God” of oor ’n eienskap van God, ’n abstrakte

God op Homself nie. Nee, ons dink en redeneer nie oor

God nie, maar God sélf is aan die woord en aan die

werk. Hy is teenwoordig. Hy is by ons. Hy spreek. Sy

Woord is beloftewoord. Ons sondaarmense word aangespreek.

Die heilige God brand my eiegeregtigheid weg.

Deur die kruis en opstanding van Christus vergewe Hy

my sondes en versoen Hy my skuld. Die gemeenskap

tussen Hom en ons word herstel. Hy het Hom aan my

verbind. Ek behoort aan Hom Ek kan op Hom vertrou,

met Hom en vir Hom lewe.

Nou kan ek nooit weer uit ’n ander posisie oor Hom en

oor myself praat nie as net binne die grense van hierdie

verbondsverhouding tussen die lewende, sprekende God

en myself, sondaarmens, wat deur sy beloftewoord aangespreek

is. Net voor sy aangesig. Ons ken Hom nie as

’n vreemde wese ver weg nie, maar ons ken Hom in sy

genadige toewending tot ons en ons geloofsbetrokkenheid

op en geloofsverbondenheid met Hom. In die lewende

ontmoeting en gemeenskap met God wat regverdig

is en ons sondaarmense wat regverdig word, gebeur iets:

verlossing, lewensredding en lewensvernuwing in die

volste sin van die woord.

Hier het ons ’n rykdom, ’n skat wat nie deur mot of roes

verteer word nie!

God sélf soos hy Hom in sy Woord geopenbaar het – Die

Gereformeerde belydenis is belydenis van God sélf. Dit

is nié ’n belydenis oor God wat deur mense uitgedink is

nie. Dit is ook nie ’n belydenis oor God uit die belewing

van die oewerlose tradisie van die mens se geestesgeskiedenis,

soos dit vasgestel is op gesag van die kerk of

die pous nie. Nee, ons is nie aan onsself of aan mensgevormde

tradisies uitgelewer op grond waarvan ons ons

geloof bely nie.

Die enigste ware, lewende God het Homself bekend gemaak

in die Skrifte van die Ou en die Nuwe Testament.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!