03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dr Dr. Dr . SJ SJ (K (Kobus) (K obus) van van der der der W WWalt

W alt (Bloemfontein-Suid)

(Bloemfontein-Suid)

(Bloemfontein-Suid)

Tema: Ons erfenis

Morele waardes vir gesin

In morele waardes erken ons as

Christene dit wat vir ons gewig,

inhoud, gesag en rykdom het, en

daarom is dit vir ons waardevol om

ons lewe daarvolgens te rig.

Die oorsprong van morele waardes

is egter nie in die mens, die tradisie

of die geskiedenis nie, maar in die

Bybel as die Woord van God. Daarom

is die erfenis van morele waardes

vanuit vroeëre geslagte ook vir vandag

dieselfde, want die inhoud van

die Woord is altyd vars en blywend.

Vas en verskillend

God is die oorsprong en doel van elke

Christengelowige. As God se eiendom

leef ons voortdurend onder die

heerskappy van God en is ons geroep

tot gehoorsaamheid aan die wil van

God soos geopenbaar in sy Woord.

In alle omstandighede behoort ons

te dink, te sê en te doen wat goed

en reg in die oë van die Here is.

Ons lewe egter nie in ’n lugleegte nie,

maar in die wêreld wat van geslag

tot geslag ten opsigte van eise en

omstandighede kan verskil. Ons morele

roeping is altyd om deurgaans

die vaste waarhede en riglyne van

God se wil in veranderde lewensituasies

toe te pas en uit te leef.

Dit is nie altyd maklik nie, omdat die

openbaring van God se wil in die

Bybel nie soos ’n volledige, saamgestelde

indeks is wat jy maar net vir

elke geval in alle tye kan oopmaak

nie. Nee, dit kom deur gebed en

Skrifstudie met onderrig, oefening en

en samelewing

ervaring om:

Ons erfenis:

Tussen goed en kwaad te onderskei (Heb 5:14)

Die dinge te onderskei waar dit werklik op aankom (Rom 2:18;Fil 1:10)

Te kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik

en volmaak is (Rom 12:2)

Liefde in volkleur-gestaltes

Die gesinslewe is ryk in variasie en die samelewing is soos ’n lappieskomberslandskap

met wye horisonne. Iets anders – in plaas daarvan om ’n verskeidenheid

fasette van die gesin en samelewing in morele konteks te bespreek,

word die liefde as die hoogste maatstaf vir die etiese in sy volkleur morele

gestaltes beskrywe.

Mag dit ’n bruikbare raamwerk van morele waardes wees wat in die gesinslewe

ingedra en ingebou sal word, en wat eweneens as rigsnoer in die

samelewing uitgeleef en uitgebou behoort te word.

Mag dit die kompas vir elke pa en ma wees. Leer dit vir elke kind en getuig

daarvan teenoor die samelewing.

Die liefdesgebod staan sentraal in die geopenbaarde wil van God. Die liefde

is die samevatting en uitvoering van die wet (Matt 22:37-40; Rom 13:8-

10; Gal 5:14). Die liefdesgebod as liefde tot God en liefde vir jou medemens

word vervolgens in morele norme en waardes nader ontvou.

Ek leef my liefde vir God deur voor Hom as Koning te buig en altyd na sy wil

te vra, want ek behoort aan Hom (Rom14:8). Dit doen ek deur:

alles wat ek doen, tot eer van God te doen (1 Kor 10:31);

alles wat ek doen, van harte vir die Here te doen en nie vir mense nie

(Kol 3:23);

alles wat ek doen en sê, só te doen asof ek dit namens Jesus doen (Kol

3:17);

voortdurend te vra of my optrede, gesindheid en keuses vir die Here

aanneemlik is (Ef 5:10);

niks te doen waarvoor ek my voor sy aangesig sal hoef te skaam nie (Fil

1:20);

nie die geringste begeerte of gedagte teen enige gebod van God in my

hart te verdra nie, maar om altyd en heelhartig van alle sonde ’n vyand

te wees en die gehoorsaamheid aan God te begeer (tiende gebod);

sy skeppingswerk (die natuur, my omgewing) as sy handewerk en gawe

• Die Kerkblad September 2006 • 27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!