03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tema: Ons Erfenis

aan die mens met beheersing te waardeer en te benut (Ps 8; Ps 24:1-2;

Jes 45:18).

Ek leef my liefde vir my medemens deur teenoor hom so op te tree soos ek

wil hê dat hy teenoor my moet optree (Matt 7:12). Dit doen ek deur lief te

hê soos Jesus liefgehad het (Joh 15:12).

Sy liefde was opofferend. Hy het ons eerste liefgehad toe ons gehaat het

(Rom 5:8).

Sy liefde was selfverloënend. Hy was bereid om sy lewe vir sy vriende te

gee (Joh 15:13).

Sy liefde was ’n liefde vir sy vyande. Aan die kruis het hy vir sy vyande

gebid (Luk 23:34).

Sy liefde was ’n dienende liefde. Hy was bereid om die minste te wees

en het sy dissipels se voete gewas (Joh 13:4, 5).

Sy liefde was ’n oorvloedige liefde. Hy het nie net die minste gedoen nie,

maar Hy het alles gegee – sy lewe!

Dit doen ek deur die liefde van 1 Korintiërs 13 na te jaag. Dit:

- is geduldig

- is vriendelik

- is nie jaloers nie

- is nie grootpraterig nie

- is nie verwaand nie

- handel nie onwelvoeglik nie

- soek nie sy eie belang nie

- is nie liggeraak nie

- hou nie boek van die kwaad nie

- verbly hom nie oor onreg nie

- verheug hom oor die waarheid

Dit doen deur niks uit selfsug of eersug te doen nie, maar in nederigheid my

medemens hoër as ekself te ag deur nie net aan my eie belange te dink nie,

maar ook aan dié van my medemens (Fil 2:3, 4).

Dit doen ek deur te besef dat ek in my verhouding met my medemens nie

self moet struikel nie en ook nie ’n oorsaak van struikeling moet wees nie

(Matt 18:6-9). Wetende dat nie alle optrede en omstandighede heilsaam

en goed is nie, soek ek in my saamwees met my naaste na dit wat nuttig,

opbouend en nie-verslawend is (1 Kor 6:12; 10:23; Tit 3:8).

Dit doen ek deur my daarop toe te lê om mense in nood te help, in vrede

met alle mense te lewe, nooit self wraak te neem nie en om nie kwaad met

kwaad terug te betaal nie, maar om die kwaad deur goed te doen, te oorwin

(Rom 12:9-21).

Dit doen ek deur eerbied en respek te hê vir almal wat gesag uitoefen. Ek

28 • Die Kerkblad September 2006 •

besef dat hulle instrumente van God

is en daarom onderwerp ek my aan

hulle goeie leiding met

gehoorsaamheid en ondersteuning

(vyfde gebod).

Dit doen ek deur my respek vir my

medemens se lewe. Daarom wil ek

lewe beskerm en wil ek niks doen in

woorde, optrede en gesindheid wat

my naaste kan benadeel nie (sesde

gebod).

Dit doen ek deur nooit my huwelik of

iemand anders se huwelik seer te

maak of te help breek nie (sewende

gebod). Daarom wil ek ten opsigte

van die seksuele as gawe van God:

- my gedagtes vul met dit wat eerbaar

en skoon is;

- my liggaam rein en heilig in die

huwelik en vir die huwelik bewaar;

- enigiets wat tot onsedelikheid

kan verlei, met selfbeheersing

teë te staan

Dit doen ek deur respek vir die besittings

van my medemens te hê. Dit

doen ek deur diefstal, skelmstreke,

korrupsie, gierigheid, woekerwins en

verkwisting te haat.

Met dankbaarheid besef ek dat my

besittings gawes van God is wat God

aan my deur toegewyde en eerlike

arbeid skenk en toevertrou om ook

my medemens in armoede te kan

help (agtste gebod).

Dit doen ek deur die waarheid lief te

hê. Daarom sal ek nie woorde verdraai,

skinder, lieg en bedrieg of ’n

kwaadprater wees nie. Ek het die begeerte

om my naaste se eer en naam

te verdedig en te bevorder (negende

gebod). •

Ons morele roeping is altyd om deurgaans die vaste waarhede en riglyne van God se wil in veranderde

lewensituasies toe te pas en uit te leef.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!