03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Prof rof rof. rof . JM JM JM (K (Koos) (K oos) V VVorster

VV

orster

Die Bybelgetroue gelowige

kom soms te staan voor die

feit dat die Bybel niks pertinent

sê oor ’n bepaalde leerstellige

of etiese vraagstuk nie. Dit gebeur

nogal baie in ons moderne kultuur

met sy nuwe vraagstukke, soos stamselnavorsing,

kloning, moderne besigheidspraktyke,

ensovoorts. Dan is

daar nog steeds die leerstellige debat

oor die kinderdoop en die uitverkiesing.

Die Bybel gee eenvoudig nie vir

ons altyd ’n duidelike “teks” of ’n

Skrifgedeelte waarin hierdie vrae en

ander soortgelykes duidelik aan die

orde gestel word nie. Hoe moet ons

ons weg in hierdie geval vind?

Verskeie oplossings word tans in hierdie

opsig aan die hand gedoen. Dit

is goed om te let op hierdie standpunte

en dan die tradisionele gereformeerde

standpunt weer te gee, om

ons opnuut tot nadenke oor die saak

te stem. Kom ons let op die volgende

standpunte:

Die Skrifkritiese standpunt. Hierdie

standpunt, wat aan die einde

van die agtiende eeu ontwikkel

het, leer dat die Bybel geen altydgeldende

uitsprake oor die Christelike

etiek maak nie. Wanneer

gelowiges ’n behoefte het aan

morele beginsels, moet hulle hul

laat lei deur die “lig van die rede”,

of soos ons sal sê: deur gesonde

verstand. Tye het immers verander.

Daarom moet etiese beginsels

en norme ook verander.

Die Rooms-Katolieke standpunt.

Vir die Rooms-Katolieke staan die

Bybelse beskouings oor etiese

sake vas, en daarom huiwer hulle

nie om sterk uitsprake te maak

oor sake soos seksualiteit en huwelik

nie. Maar oor die sake waaroor

die Bybel niks sê nie, oordeel

hulle ook dat ’n gelowige in sulke

gevalle ’n beroep moet doen op

die natuurreg. Die natuurreg is die

natuurlike lig wat God aan alle

Brandpunt

En as die Bybel niks

daaroor sê nie ...?

mense gegee het om uit die logiese denke en tradisie standpunte oor

sake te formuleer.

Die Fundamentalistiese standpunt. Hierdie standpunt, wat ook baie gewild

is in die Charismatiese beweging, stel dat alleen dit wat God pertinent in

die Bybel stel en waarvoor daar ’n duidelike teks te vinde is, waar en

bindend is. Alles waaroor die Bybel nie handel nie, moet ook buite die

gelowige se leefwêreld gestel word. Daarom verwerp hulle leerstellings

soos die kinderdoop en die uitverkiesing.

Die gereformeerde beskouing verskil van al drie hierdie standpunte. Om die

gereformeerde beskouing te verstaan, moet bepaalde uitgangspunte oor

die Skrif begryp word. Eerstens bely ons dat die Skrif die geskrewe Woord

van God is wat deur die Gees geïnspireer is. Die openbaring van God toon ’n

deurlopende lyn en word uitgedruk in besondere temas, soos die verbond,

Koninkryk, liefdesgebod en andere.

Die deurlopende verhaal vestig die eenheid van die Skrif. Dit beteken dat

een deel van die Skrif deur ’n ander deel nader toegelig word, en dat ons

die deel (teksgedeelte) altyd in die groter geheel (konteks) moet verstaan.

Die konteks is die lig van die geheel van die Skrif.

Verder erken ons dat die geskrewe Woord van God geskryf is in mensetaal

en binne bepaalde kultuurhistoriese kontekste. Daarom moet die betekenis

van die oorspronklike uitdrukkings, die beelde en metafore in hulle kultuurhistoriese

konteks ook bestudeer word, omdat dit help om die betekenis te

verstaan.

In die Skrif vind ons inderdaad duidelike beginsels wat vir altyd geldend is.

Hiervan is die Tien Gebooie, en die verdere kommentaar daarop in die Nuwe

Testament, goeie voorbeelde. ’n Ander voorbeeld is die duidelike leer oor

die opstanding, wat ’n deurlopende tema in die Bybel is.

Maar die lees van die geheelopenbaring maak dit vir die gelowige ook moontlik

om beginsels af te lei. Ons kan dus praat van ’n direkte beginsel en ’n

afgeleide beginsel. Kom ons noem ’n leerstellige en ’n etiese voorbeeld:

Daar is nie ’n teks wat pertinent die kinderdoop verplig nie. Maar die

deurlopende openbaring oor die verbond en die plek van die besnydenis

in die verbond maak dit moontlik om af te lei dat die kinderdoop as

verbondsteken verpligtend is vir verbondskinders, en dat die doop ’n

sigbare seël en teken van die verbond is.

Etici soek verniet na tekste wat kloning goedkeur of verbied. Tog gee die

Skrif baie inligting oor lewe, ontstaan van lewe, ’n Christelike lewens-

• Die Kerkblad September 2006 • 9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!