03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Die gebou gebou waaraan waaraan ons ons gewerk gewerk het. het.

Evangelisasiewerk Evangelisasiewerk by by by skole.

skole.

die plaaslike Nigeriese dokter, dr. Philip Isete, en sy

vrou Tina. Hy het aan ons leiding gegee in terme van

die plaaslike gemeenskap se probleme, en ons van

broodnodige raad voorsien in terme van

evangelieverkondiging aan die jeug.

Ons het besoeke afgelê by twee hoërskole

en die plaaslike laerskool, en spesifiek vigs, tienerswangerskappe

en onthouding aangespreek. In ons

evangelisasie het ons gebruik gemaak van die

moderne weergawe van die welbekende “Breë en

Smal Weg”-plakkaat, asook verskeie Christelike

leesstof in Tswana.

Ons het darem nie net heeltyd gewerk en

• JEUG •

evangeliseer nie! Ons was bevoorreg om ’n krokodilplaas

en die gesogte toeriste-aantreklikheid Tsodilo

Hills te besoek, ’n bootrit op die Okavango-rivier te

beleef en Botswana se landsvaders van naderby te

leer ken by die indrukwekkende monument in die

hoofstad Gabarone.

Almal is dit eens dat hierdie uitreik ryklik

deur ons God geseën is van begin tot einde, en ons

is oneindig dankbaar dat ons die voorreg gehad het

om hierdie ondervinding mee te maak! Gryp so ’n

geleentheid met beide hande aan – jy sal nie spyt

wees nie!!

- Hanneri Coetzee

MOOT-kamp 2006 was VUURWARM!

D aar is net een woord wat Moot 2006 kan beskryf:

VUURWARM! Dit was ook die tema vir die week,

waartydens ’n brandende passie vir God en mense aangeblaas

is. Lesings oor verskeie temas (o.a. waarheid, verhoudings,

seerkry en roeping as God se kind), asook Jabbokstiltes,

Bybelstudies, bidbuddies, lofprysing en persoonlike gesprekke

het gesorg vir baie geestelike groei.

Natuurlik was daar ook tyd vir pret en poetse! Kenmekaar en

speletjies het die ys gebreek. In die middae het aktiwiteite soos

olimpiese spele,

amazing race asook doppersports gesorg vir pret en dit het ook

geleenthede geskep om bande te bou. Sosiale aktiwiteite is op

’n hoë noot afgesluit tydens die dinee en die konsert.

Die kamp was voorwaar ’n sukses, en skoolverlaters sowel

as groepleiers kon die kamp verlaat as toegeruste mense,

gereed om soos ’n vuur vir God te brand. Baie dankie aan

almal wat betrokke was by Moot 2006.

Dankie aan ons hemelse Vader dat Hy die kamp so geseën

het. Ons sien uit daarna om volgende jaar weer so te maak!!

- Antoinette Hamman

Die Moot Skoolverlaterskamp vir Gr. 11 en 12 word jaarliks

deur die Jeugdeputate van die Part. Sinode Pretoria gereël.

• Die Kerkblad September 2006 • 49

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!