03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

nie.” Omdat Christus gesterf het, is

God se testament van krag.

Die nageslag van Abraham is God se

erfgename. Jy is Abraham se kind nie

wanneer jy die geslagslyn van jou af

tot by hom kan terugvoer nie, maar

wanneer jy in Jesus Christus glo. Galasiërs

3:7 en 9: “Julle sien dus dat

dié wat glo, kinders van Abraham is

… Dit is dus dié wat glo, wat saam

met die gelowige Abraham geseën

word.” Galasiërs 3:22 en 29: “Die

belofte word ... vir die gelowiges vervul

alleen op grond van die geloof in

Jesus Christus ... As julle aan Christus

behoort, is julle ook nakomelinge van

Abraham en erfgename kragtens die

belofte van God.” Wanneer jy in Jesus

glo, dan is sy testament ook op jóú

van krag!

Hieruit volg dat in die Nuwe Testament

nie net die vleeslike nageslag

van Abraham – dit wil sê die Jode –

God se erfgename is nie. Nou, na

die dood en opstanding van Jesus

Christus, trek God die grense van sy

volk wyer as die Jode. Hy vergader

vir Hom kinders uit alle volke, tale

en nasies. Deur ’n ware geloof in Jesus

Christus word die grense van wie

erfgename in God se testament is,

uitgebrei na: wie in Christus glo, is ’n

erfgenaam.

• Romeine 8:17: “Ons is erfgename

van God, erfgename

saam met Christus.”

• Galasiërs 3:26: “Deur ... geloof

in Christus Jesus is julle nou

almal kinders van God.”

Ook mense wat voorheen heidene

was en wat tot geloof in Jesus Christus

kom, is saam met Hom erfgename

van God.

• Efesiërs 3:6: “En dít is die geheimenis:

deur die verkondiging van

die evangelie en in hulle

Skrifstudie

verbondenheid met Christus Jesus, word ook mense wat nie Jode is

nie, saam met ons deel van die volk van God en lede van die liggaam

van Christus, en kry hulle ook saam met ons deel aan wat God belowe

het.”

Koninkryk

Die Here maak nie alleen aan ons bekend wie erf nie, maar ook wat ons by

Hom erf. Waar die Here in die Ou Testament die land Kanaän as erfdeel aan

sy kinders belowe, gee Hy in die Nuwe Testament die Koninkryk van God

aan hulle. Israel was – vanweë hulle ongehoorsaamheid – dit nie werd om

die Koninkryk te ontvang nie. Die goddelose ontvang nie die Koninkryk van

God nie.

• 1 Korintiërs 6:9-10: “Of weet julle nie dat mense wat onreg doen, geen

deel sal kry aan die koninkryk van God nie? Moenie julleself mislei nie:

geen onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers of mense wat homoseksualiteit

beoefen of diewe of geldgieriges of dronkaards of kwaadpraters

of bedrieërs sal deel kry aan die koninkryk van God nie.”

• Galasiërs 5:21: “Wie hom aan sulke dinge (naamlik die praktyke van

die sondige natuur) skuldig maak, sal nie die koninkryk van God as

erfenis verkry nie.”

Die Here neem sy Koninkryk van sulke mense af weg en gee dit aan húlle

wat hulle geloof met dade uitleef.

• Matteus 21:43: “Daarom sê Ek vir julle dat die koninkryk van God van

julle weggeneem sal word en aan ’n volk gegee sal word wat die vrugte

daarvan sal lewer.”

• Matteus 25:34: “Die koninkryk is van die skepping van die wêreld af vir

julle voorberei. Neem dit as erfenis in besit.”

Tot met die wederkoms van Christus word hierdie erfenis vir ons veilig in die

hemel bewaar. En ons wat waarlik glo, word ook bewaar om dit in besit te

neem.

• 1 Petrus 1:3-5: “Nou het ons ’n lewende hoop op die onverganklike,

onbesmette en onverwelklike erfenis wat in die hemel ook vir julle in

bewaring gehou word. En omdat julle glo, word ook julle deur die krag

van God veilig bewaar vir die saligheid wat reeds gereed is om aan die

einde van die tyd geopenbaar te word.”

Die ware gelowige erf die nuwe hemel en die nuwe aarde, die nuwe Jerusalem,

die ewige lewe van onbeskryflike heerlikheid (Tit 3:7; Openb 21:1-2).

Niemand kan kies dat sy naam in ‘n testament staan nie – ook nie in God se

testament nie. Nee, Hý kies jóú. Hý skryf jou naam in sý testament. Hy

verkies jou uit om by Hom te erf. Jy kan nie werk vir jou erfenis nie. Jy

verdien dit – soos enige erfenis – nié. Jy kry dit uit genade (Ef 1:4-5; 2:1-

10). •

• Die Kerkblad September 2006 • 17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!