03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Psalmfees in Pretoria

Vir die afgelope aantal jare word daar telkens op

Hervormingsondag ’n Psalmfees in Pretoria gehou.

Op die fees gebeur daar presies wat die naam beskryf:

Daar word Psalms gesing! Kore, jeugkore, samesang,

orrelspel, instrumente en blaasensemble, selfs voordrag

van die skat van die liedere uit die Psalmboek. Verskeie

begeleiers het reeds ’n eie karakter aan die fees verleen:

Frelet de Villiers, Maurits Buchsteg, Engelie le Roux.

Hierdie Psalmfees het ontstaan in die Gereformeerde

Kerk Kameeldrift om uiting te gee aan die feeskarakter

wat die Psalms opvra. Dit is ’n belewenis om op

die verhoog van die Stadsaal te staan en Prys die Heer

uit meer as 1 000 kele te hoor. Of die klank van egte

jubeling onder Sing vrolik, hef die stem na bowe van die

pype van die magtige orrel in die Pretoriase Stadsaal.

Tradisioneel is daar ook ’n kort Woordoordenking om die

kele te laat rus of die verootmoedigende liedere wat die

gebede inlui.

Annemarie Fahrmeyer se naam is ook al sinoniem

met die Psalmfees vir die massa-rangskikkings met

fleurige blomme om kleur te verleen aan die klank wat

reeds gehoor word.

Die Psalmfees is nou al in verskeie geboue aangebied,

juis ter wille van variasie. 2006 se Psalmfees

word aangebied in die kerkgebou van die Gereformeerde

Kerk Wapadrant met Frelet de Villiers agter die orrel en

’n blaasensemble onder leiding van Anton Delen. ’n Groot

hoogtepunt hierdie jaar op die program is die teenwoordigheid

en sang van die Potchefstroomse Universiteitskoor

onder leiding van Awie van Wyk. Die koor het reeds

nasionaal en internasionaal bekendheid verwerf, onder

• Van Oraloor •

Die Die skoolkoor skoolkoor van van Overkruin Overkruin in in P PPretoria

P retoria onder onder leiding leiding van van Attie

Attie

Rossouw ossouw ossouw by by een een van van die die vorige vorige P PPsalmfeeste.

P Psalmfeeste.

salmfeeste. Attie Attie het het het dié dié

dié

betrokke betrokke jaar jaar ’n ’n paar paar van van sy sy sy kore kore kore wat wat hy hy hy afrig, afrig, laat laat sing.

sing.

andere vir die keurige wyse waarop die musiek aangebied

word.

Hiermee ’n uitnodiging – kom Psalmfees toe!

Hervormingsondag 29 Oktober 2006 in die kerkgebou

van Wapadrant in Atterburyweg, Pretoria. Ons begin om

15:00 en beloof om teen 17:15 klaar te wees. Bring

saam: Psalmboek, alhoewel die woorde van die Psalms

ook projekteer word. Bring ook iets saam vir die kollekte.

Die opbrengs word geskenk vir Bybelverspreiding.

Vir meer inligting kontak ds. Ben Fourie, 082

745 4117 of ds@kameeldrift.co.za

- Ds Ben Fourie, Kameeldrift

Negende byeenkoms van WRK in Brasilië

Die negende byeenkoms van die

Wêreldraad van Kerke (WRK)

het vanjaar in Porto Alegre, Brasilië,

gedurende Februarie plaasgevind.

Daar was 4 000 deelnemers, waaronder

691 afgevaardigdes van 348

lidkerke. Daar is veral gefokus op

spiritualiteit, ekumeniese verhoudings,

globale geregtigheid en profetiese

getuienis. Volgens die nuwe

Konstitusie word besluitneming nou

op konsensus baseer.

Aandag is ook gegee aan maniere

waarop met die Rooms-Katolieke

Kerk, wat nie lid is nie, saamgewerk

kan word, asook met Pinksterkerke. ’n Besondere fokus was op geweld

teen kinders.

Insiggewend was ook – tydens die byeenkoms – ’n belydenis van die VSA-

Kerkekonferensie waarin die Amerikaanse kerke verskoning gevra het omdat

hulle nagelaat het om ’n profetiese getuienis teen die Amerikaanse oorlog

in Irak – wat as ’n “fout” bestempel is - te lewer. “Ons bely dat ons gefaal

het om ’n profetiese stem – hard en volhardend genoeg – te laat hoor om

ons nasie tot globale verantwoordelikheid vir die skepping op te roep en

dat ons medepligtig is aan ’n verbruikerskultuur wat die aarde vernietig.”

(Berig in Challenge, no 84, 2006)

(Mens dink in hierdie verband onwillekeurig daaraan dat ons susterskerk, die Christian

Reformed Church in North America, in 1989 hulle verhouding met die GKSA

gesuspendeer het omdat hulle van mening was dat die GKSA apartheid óf ondersteun

het óf nie sterk genoeg afgewys het nie. – Red.)

• Die Kerkblad September 2006 • 45

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!