03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Herman Herman T TToerien

T Toerien

oerien (Bloemfontein)

(Bloemfontein)

Word Suid-Afrikaners

Hoe werk godsdiensvryheid in die praktyk? Soos enige grondwetlike

reg, word ook godsdiensvryheid beperk deur die regte van ander.

Om ’n eenvoudige voorbeeld te noem: die bewegingsvryheid wat die

grondwet aan burgers van Suid-Afrika verskaf, word beperk deur baie ander

regte, soos die ander se reg op eiendom en privaatheid.

Terwyl die Kommissie vir die Beskerming en die Bevordering van die regte

van Taal-, Godsdiens- en Kultuurgroepe reeds erken het dat hulle nie mooi

raad gehad het met klagtes van Christene oor sake wat aanstoot gee nie

(soos die onderstebo uitbeelding van Christus aan ’n kruis op ’n fliek-advertensieplakkaat),

omdat dit die reg op uitdrukking van ander sou aantas, is

ons in Suid-Afrika nog taamlik in die kinderskoene hieroor. Dit beteken nie

dat standpunt nie reeds ingeneem moet word, of minstens binnekort ingeneem

moet word, nie.

Moslemwoede en sowat 140 sterftes wêreldwyd oor spotprente is nog redelik

vars in die geheue. Die spotprenttekenaar Flemming Rose sê hy sal hom

met alles wat hy tot sy beskikking het, verset teen die afdwing van Moslemreëls

op nie-Moslems. Maar ... die Deense minister van onderwys en kerksake

erken daar word nou in die lig van die dreigemente selfsensuur toegepas.

Hy wil nie van lyfwagte gebruik maak nie.

Vir die Suid-Afrikaner is die Amerikaanse situasie ’n deurmekaarspul. Terwyl

niemand twyfel dat die VSA se grondwet godsdiensvryheid waarborg nie, is

dit minder duidelik hoekom ’n regter die trekpas kan kry oor ’n beeld van die

Tien Gebooie, hoekom ’n stad ’n privaat organisasie kan aansê om ’n soortgelyke

beeld uit sy eie, privaat tuin te verwyder, hoekom ’n kruis by ’n monument

verwyder moet word, en hoekom ’n Amerikaanse kapelaan afgedank

kan word omdat hy uit “verbode dele” van die Bybel voorlees en die naam

Jesus in sy gebede gebruik.

Dis maar enkele sake – daar is baie – soos Christenouers

se stryd om “intelligent design” naas “Darwinisme” as

skeppingsmetode in skole te leer.

Terwyl die Amerikaners skynbaar veel konserwatiewer is

as waarvoor hulle in die buiteland krediet kry, soos blyk uit

die meestal mislukte pogings om gay huwelik te wettig, is

dit tog van buite gesien betreklik moeilik om te verstaan

hoekom Christene dan tog blykbaar soveel teenspoed kry

om hul regte uit te oefen.

Is dit dan ’n geval van godsdiensvryheid is gelyk aan geen

godsdiens? Dus, waar dit ook politiek onsensitief sou wees

om iemand ’n “Merry Christmas” toe te wens in plaas van

Aktueel

se godsdiensvryheid bedreig?

“Happy Holidays”, wat nou ook hier

te lande kop uitsteek? ’n Goeie voorbeeld

is die kwessie oor die kruis wat

deel uitmaak van ’n oorlogsmuseum

(memorial) in San Diego, Kalifornië.

’n Paar jaar gelede het ’n selferkende

ateïs beswaar gemaak teen die kruis,

omdat dit hom sou aanstoot gee. Dié

saak het in die howe beland, en ’n

plaaslike hof het die stadsvaders aangesê

om die kruis te verwyder, of teen

’n koers van $5 000 per dag beboet

te word. Op appèl is die bevel deur

die Amerikaanse hoogste hof (Supreme

Court) op die ys geplaas, terwyl

die proses eers in laer howe uitgespook

word.

Oorkant die straat van hierdie einste

Supreme Court in die Columbia-distrik

het ’n groep Christene ’n beeld

van die Tien Gebooie in hul eie tuin

opgerig. Daar het dit aanstoot gegee

aan ’n ateïste-groep, en hulle het op

die verwydering hiervan “uit die openbare

oog” aangedring. Die plaaslike

regering het die Christengroep met

’n boete van $300 per dag gedreig

as hierdie “aanstootlikheid” nie verwyder

word nie. In die aangesig van

regsaksies is dit teruggetrek.

• Die Kerkblad September 2006 • 35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!