03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Tema: Ons Erfenis

Hierdie verhouding genade-geloof word byvoorbeeld

skeefgetrek in die gevoelsgodsdiens. Dat ons alleen uit

genade gered word en dit alleen deur die leë hand van

die geloof ontvang word, is vertroebel in die oordrewe

gevoelsliedere wat in die negentiende eeu as gesange

opgeneem is. Die Gereformeerdes het toe die veiliger

weg gekies om net berymde Psalms (sowel as ander

berymde Skrifgedeeltes) te sing. Dit was ’n veiliger weg,

maar die stryd moes eintlik gegaan het oor liedere met

’n Skrifgetroue inhoud.

Dit gaan egter nie net oor die verlossing van die mens in

die Bybel nie. In die gereformeerde teologie is daar ’n

heilsame uitbreiding van visie in sy teologie van:

Die koninkryk van God

Die koninkryk van God moet gesien word as die wesenlike

inhoud, die kern en die doel van die ganse geskiedenis.

Die boodskap van die koninkryk staan sentraal in die

Bybelse verkondiging. Daarom moet die koninkryk van

God ’n sentrale plek inneem in die gereformeerde teologie.

Die teologie handel oor méér as die verlossing van

die mens en die kerk – die kosmos kom ook in die gesigsveld.

Teologie moet beoefen word in verantwoordelikheid

teenoor die kerk én die wêreld.

26 • Die Kerkblad September 2006 •

Die koms van die koninkryk, soos die Bybel dit verkondig,

is gerig op die voleinding; ’n nuwe hemel en ’n nuwe

aarde waarop geregtigheid woon (2 Pet 3:13). Ons lewe

in spanning tussen die reeds en die nog-nie: die reeds

van die vervulling in Jesus Christus en die nog-nie van

die voleinding wat nog moet aanbreek. In dié geval praat

die Bybel van ’n lewende hoop. Ons lewe nou nog in ’n

gebroke werklikheid, maar ons het ’n lewende hoop dat

God alles tot ’n heerlike voleinding sal bring.

Dit is belangrik vir ons roeping as gelowiges. Ons kan nie

die koninkryk in sy heerlikheid laat aanbreek nie, maar

ons mag koninkrykswerk doen met hoop! Ons roeping is

omvattend, dit gaan oor kerk en samelewing, ja, dit is

selfs wêreldwyd!

Ons het ook ’n roeping teenoor die skepping van God.

Paulus sien die skepping ook in hierdie spanning tussen

die reeds en die nog-nie. Die skepping sien reikhalsend

daarna uit dat God sal bekend maak dat Hy ons as sy

kinders aangeneem het. Dan word ook die skepping vry

(Rom 8:19-23)! Ons is saam met die skepping op weg,

op pad … totdat God alles voleindig en Hy alles sal wees

vir almal en alles (1 Kor 15:28)!

Aan Hom alleen die eer! •

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!