03.03.2013 Views

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Laastens ...

Dronkwordspruit, Donderdag

Liewe Johanna

58 • Die Kerkblad September 2006 •

Briewe aan Johanna

Ons sit toe mos hier af Wildtuin toe – in twee kombi’s. Senior lidmate (daar

in Windhoek het hulle die pragtige naam “die jeug van gister”). Mens, was

dit nou vir jou lekker! Almal was lief vir die natuur en die jeugdige

opgewondenheid van gister was duidelik speurbaar. Jy moet tog eendag so ’n toer

meemaak. Wonderlik hoe die natuur die jong-gevoel weer in jou terugsit.

Wel, alles was ’n heerlike lekkerkry. Die padkos wat langs die pad geëet word.

Almal so mededeelsaam: “Proe hierdie wors.” “Wat van ’n lekker sagte eier.” Die

vertellings en grappe – jy is eintlik jaloers, omdat jy nie in albei voertuie tegelyk kan

wees nie. Gelukkig word by elke stilhou die snaaksighede uitgeruil en heerlik

saamgelag.

By die ruskamp praat ek van “eers ’n bietjie rus”, maar ná die afpak was almal

gereed om dadelik weer die bos in te vaar. Nou, hoe sê die spreekwoord? Die

ywerige wurm tel die kos op (of so iets). Ons is wonderlik suksesvol en sien selfs ’n

kameelperd-vangs sommer hier teen die pad. Daardie aand is daar eers lekker

gekuier. Die kos voortreflik. Die huisgodsdiens aangrypend. Almal so heerlik rustig

toe daar gelees word: As U die donker bring en dit nag word, roer al die diere in die

bos ... (Ps 104); geen hoes toe daar gebid word nie; elke stem helder toe daar

gesing word.

Die suksesse van die vorige dag was Dinsdag weer daar, en het die klomp daar

by Mlondozi se piekniekplek vir jou die laat-ontbyt geniet! In die natuur is jy nie

bekommerd oor die figuur nie.

Maar laat ek by my eintlike storie kom. Dinsdagmiddag sien ek dat al die

gebeure so ’n bietjie begin tel teen van die oues. Die jeug-van-gister het nie so lank

gehou nie. Ek kondig aan dat een voertuig gaan ry. Daar is toe ’n sewetal wat wil

saam. Ek onthou hulle nog goed: Oom Gert Maritz, Attie en Rina de Lange, Oom

Piet Zwemstra, Tant Lettie Greeff, Boet van der Walt en Maria le Grand.

Terwyl die ander die katels opsoek, vertrek ons in die rigting van die Steven-

Hamiltonklippe. Nou, my rondritte beplan ek nooit vooruit nie, maar laat my maar lei

Ds. Lourens Aucamp (emeritus)

deur, noem dit, ’n soort voorgevoel.

Daarom, toe dit net begin lyk asof van

hulle se koppe wil begin knik, sien ons ’n

pragtige witrenoster by die pannetjie.

Dis vir my lekker om te vertel van die

verskil tussen die witte en die swarte:

grasvreter teenoor blaarvreter; breë bek

teenoor gespits; die kalfie wat voor

hardloop teenoor die swarte wat sy plek

agter sy ma moet ken.

So ry ons vertel-vertel, geselsgesels.

Mens, en toe is daar twee

pragtige leeus, ’n mannetjie en wyfie.

Dadelik weet ek: Dis twee wat paar, en

dit nogal in ’n lekker oopte. Daar sit ons

toe vir meer as ’n uur terwyl die proses

telkens herhaal word.

Ek gaan nie op besonderhede in

nie, maar dit bly elke keer ’n belewenis.

Almal was doodstil. Kyk verwonderd.

Wag vir die volgende keer, en as dit

gebeur, is hulle nog meer stil. Soos

gewoonlik val Boet se mond oop in

verbasing, maar Maria giggel saggies.

Eindelik moes ons ry, want die

afstand na die kamp en die rytyd moet

altyd in ag geneem word. Ek kondig aan:

“Ons moet ry, maar hulle bly in elk geval

drie dae,” voeg ek vertroostend by. Dis

toe dat Oom Gert opmerk: “Nou kan ek

maar doodgaan, ek het nou alles

gesien!”

Groetnis, Oom Lourens

Handelinge van Nasionale Sinode 2006

Die Handelinge van die Nasionale Sinode 2006 is verkrygbaar op die webwerf van die GKSA. Die adres is

www.gksa.org.za Lesers sal duidelik op die webblad die verwysing na die Handelinge kry.

Besoek gerus die webblad van die GKSA - daar is ook baie ander interessante en nuttige inligting, onder

andere oor gemeentes en predikante, en publikasies wat by die Administratiewe Buro beskikbaar is.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!