Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Ons Erfenis - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
nie. Hy het Levi se geweldsbegin verander in ’n

lewenstaak van versoening, ’n nuwe lewe van priesterwerk.

Hy verander ons – dit wat eers vir ons so belangrik was

dat dit al is wat ons aan ons kinders wil “nalaat”, skuif

ondertoe op ons lysie. Nou wil ons Hóm nalaat, uitdeel

... ek beskou alles as waardeloos, want

om Christus Jesus, my Here, te ken,

oortref alles in waarde. Ter wille van Hom

het ek alles prysgegee en beskou ek dit

as verwerplik sodat ek Christus as enigste

bate kan verkry (Fil 3:8).

O Here! Stroop ons asseblief van alles wat vir ons

belangriker as U is.

Help ons om U as ons deel te omhels.

Ons wil na U luister.

Ons wil voor U sing.

Ons wil uit U, deur U en tot U lewe.

Ons wil U werk in U skepping doen – met U visie.

Ons wil hê U moet Uself ook aan ons kinders uitdeel.

Om U te mag hê, is heerlik!

U is ons deel! •

Rekeningstate in

Engels

Die Administratiewe Buro het ’n aantal briewe

ontvang waarin beswaar gemaak is oor die

gebruik van Engels op die rekeningstate wat aan

kerke en individue uitgestuur is.

Die Administratiewe Buro is sensitief vir die

behoeftes van sy kliënte. Ons het gevolglik sover

moontlik gehoor gegee aan die behoefte om die

state so volledig moontlik na Afrikaans te vertaal.

Die Buro gebruik al jare dieselfde finansiële

pakket, waarvan die uitleg en programmering in

Engels is. Ons kon daarin slaag om die rekeningstaat

volledig in Afrikaans te vertaal met uitsondering

van een sin, naamlik die “oordrag van die

vorige balans”. Dit is ongelukkig in die kode van

die program vasgelê. Ons vertrou dat u begrip

daarvoor sal hê. Om hierdie geringe sakie reg te

stel, sal duur wees en die lidmate sal uiteindelik

die koste daarvan moet dra.

Die Admin Buro vra om verskoning vir die ongerief

en vertrou dat u hierdie verduideliking aanvaarbaar

sal vind.

Uit die Woord

• Die Kerkblad September 2006 • 5