01.05.2013 Views

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Verhandeling van aandele

Overberg Agri Beperk hanteer die oor-die-toonbank verhandeling inhuis. Die verhandelings word gereeld deur onafhanklike

interne ouditeure geoudit vir nakoming van die Statuut. Verdere inligting in verband met die Maatskappy se aandele kan op

Overberg Agri Beperk se webtuiste verkry word.

Finansiële resultate

Die Groep het ’n wins vir die jaar gerealiseer ten bedrae van R60,841,182 (2008: R48,101,536), nadat voorsienings vir belasting

van R18,551,158 (2008: R9,360,588) gemaak is. Die resultate van die Groep word in meer besonderhede in die finansiële

state aangebied.

Pioneer Voedsel, in wie die Groep ’n aandelebelegging het, het gedurende die jaar ’n regte-uitgif onderneem. Die Groep het

besluit om die regte waarop die Groep geregtig was nie op te neem nie maar om die regte te verkoop. Die verkoop is verantwoord

in die finansiële state onder Items van ’n kapitale aard. Verwys aantekening 31.

Die Groep se transaksie om die South African Breweries Maltings (Edms) Bpk se voorkeuraandele te verkoop, is suksesvol

afgehandel.

Filiaalmaatskappye

Inligting rakende die filiaalmaatskappye word in die bylae tot die finansiële state gegee.

6. Na-balansstaatgebeure

Die volgende aandelebeleggingsaktiwiteite het na-balansstaat plaasgevind:

Die Groep is verbind tot die uitvoering van die beginsels van goeie korporatiewe bestuur, wat die nakoming van alle wet-

gewing insluit, waarvan die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB), asook die gepaardgaande verreikende praktiese

implikasies daarvan op die Groep, deur die Direksie ondersoek is.

Voortspruitend daaruit het twee van die filiale in die Groep hulle aandelebelegging in Overberg Agri Beperk na jaareinde verkoop

aan ’n Swart Ekonomiese Bemagtigingsvennoot as deel van die praktiese vereistes van die kontrak tussen die houermaatskappy

en die SEB-vennoot. Die SEB-vennoot sal, na aanleiding van hierdie transaksie, ’n 26% belang in ’n filiaal, Bontebok Lime

Works (Edms) Bpk, hou. Die waarde is in kontant vereffen na jaareinde.

Geen verdere wesenlike gebeure waarvan sodanige kennis die gebruikers van die state sou beïnvloed om korrekte evaluasies

en besluite te maak, het na die datum van die finansiële state en die datum van goedkeuring daarvan plaasgevind nie.

7. Ouditeure

PricewaterhouseCoopers Ing. sal voortgaan om as ouditeure op te tree ooreenkomstig Artikel 270(2) van die Maatskappywet.

Die besluit wat hulle heraanstelling bevestig, sal voorgelê word aan die eerskomende Algemene Jaarvergadering.

8. Filiaalmaatskappye

Die besonderhede van belange in filiale word in Bylae A getoon.

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!