01.05.2013 Views

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6. Ontasbare bates (vervolg)

47

OVERBERG AGRI BEPERK EN SY FILIALE

Aantekeninge tot die finansiële state (vervolg)

VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2009

Bestuur het die begrote bruto marges vasgestel, gebaseer op gewese prestasie en sy verwagtinge vir markontwikkeling. Die

groeikoers wat gebruik word, verteenwoordig die langtermyn-groeikoers gebaseer op vooruitgeskatte inflasiekoerse. Die

verdiskonteringskoers verteenwoordig ’n na-belaste koers gebaseer op die Groep se geweegde gemiddelde koste van kapitaal.

Die volgende verandering in bogenoemde sleutelaannames waarop Bestuur hul berekening van die verhaalbare bedrag

gebaseer het, sal tot gevolg hê dat die drabedrag die verhaalbare bedrag soos volg oorskry:

• ’n Toename in die verdiskonteringskoers (na belasting) van 0,30%;

• ’n Afname in groeikoers van 0,45%; en

• ’n Afname in groei in bruto wins per jaar van 0,40%.

Boltfast (Edms) Bpk Klandisie Handels- Kliëntewaarde

merke verhoudinge

Groei in bruto wins per jaar 8% 8% 8%

Verdiskonteringskoers (na belasting) 14,90% 14,90% 14,90%

Groeikoers 5,25% 5,25% 5,25%

Bestuur het die begrote bruto marges vasgestel, gebaseer op gewese prestasie en sy verwagtinge vir markontwikkeling. Die

groeikoers wat gebruik word, verteenwoordig die langtermyn-groeikoers gebaseer op vooruitgeskatte inflasiekoerse. Die

verdiskonteringskoers verteenwoordig ’n na-belaste koers gebaseer op die Groep se geweegde gemiddelde koste van kapitaal.

’n Redelike moontlike verandering in bogenoemde sleutelaannames waarop Bestuur hul berekening van die verhaalbare bedrag

gebaseer het, sal nie veroorsaak dat die drabedrag die verhaalbare bedrag oorskry nie.

Toyota Bredasdorp agentskap Handelsmerke

Groei in bruto wins per jaar 15,50%

Verdiskonteringskoers (na belasting) 14,90%

Groeikoers 5,25%

Bestuur het die begrote bruto marges vasgestel, gebaseer op gewese prestasie en sy verwagtinge vir markontwikkeling. Die

groeikoers wat gebruik word, verteenwoordig die langtermyn-groeikoers gebaseer op vooruitgeskatte inflasiekoerse. Die

verdiskonteringskoers verteenwoordig ’n na-belaste koers gebaseer op die Groep se geweegde gemiddelde koste van kapitaal.

Die volgende verandering in bogenoemde sleutelaannames waarop Bestuur hul berekening van die verhaalbare bedrag

gebaseer het, sal tot gevolg hê dat die drabedrag die verhaalbare bedrag soos volg oorskry:

• ’n Toename in die verdiskonteringskoers (na belasting) van 0,20%;

• ’n Afname in groeikoers van 0,29%; en

• ’n Afname in groei in bruto wins per jaar van 0,30%

7. Finansiële bates volgens kategorie

Die rekeningkundige beleid vir finansiële instrumente is op die onderstaande lynitems toegepas.

Leninge en Beskikbaar-vir- Totaal

debiteure verkoop beleggings

Groep – 28 Februarie 2009 R’000 R’000 R’000

Beskikbaar-vir-verkoop beleggings – 394,143 394,143

Handels- en ander debiteure 347,939 – 347,939

Bedryfslenings 2,864 – 2,864

Kontant en kontantekwivalente 30,627 – 30,627

381,430 394,143 775,573

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!