01.05.2013 Views

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

22. Na-aftrede mediese verpligting (vervolg)

Beweging in die verpligting erken in die Balansstaat:

58

OVERBERG AGRI BEPERK EN SY FILIALE

Aantekeninge tot die finansiële state (vervolg)

VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2009

GROEP MAATSKAPPY

2009 2008 2009 2008

R’000 R’000 R’000 R’000

Netto verpligting aan die begin van die jaar 11,935 12,632 – –

Netto uitgawe in die Inkomstestaat erken 1,595 325 – –

Bydraes deur die werkgewer (1,072) (1,022) – –

Netto verpligting aan die einde van die jaar 12,458 11,935 – –

Korttermyn-deel van verpligting (1,192) (1,072) – –

Langtermyn-deel van verpligting 11,266 10,863 – –

Die bedrae erken in die Inkomstestaat is soos volg:

Rente betaal 946 1,011 – –

Aktuariële verlies/(wins) op verpligting 649 (686) – –

Totale Inkomstestaat-beweging 1,595 325 – –

Hoof-aktuariële aannames:

Diskontokoers: 8.07% 8.30% – –

Inflasiekoers 4.27% 4.77% – –

Mediesekoste-inflasie 8.14% 8.14% – –

Aftreeouderdom 65/60 65/60 – –

Sensitiwiteitsanalise van na-aftrede mediese verpligting vir voormalige werknemers:

GROEP MAATSKAPPY

2009 2008 2009 2008

R’000 R’000 R’000 R’000

Effek van inflasiekoersverhoging/verlaging van 1,00% op die verpligting

Effek van na-aftrede sterfdatumverhoging/verlaging van 1 jaar

1,034 1,109 – –

(2008: 1 jaar) op die verpligting 413 397 – –

22.2 Na-aftrede mediese verpligting – Huidige werknemers

Na-aftrede mediese voordele is betaalbaar aan ’n spesifieke

groepering van deelnemende huidige werknemers. Op jaareinde was

die getal lede wat huidige werknemers is 27 (2008: 29).

Beweging in die verpligting erken in die Balansstaat:

Netto verpligting aan die begin van die jaar 482 502 – –

Netto uitgawe in die Inkomstestaat erken (57) 286 – –

Bydraes deur die werkgewer (155) (306) – –

Netto verpligting aan die einde van die jaar 270 482 – –

Korttermyn-deel van verpligting (144) (161) – –

Langtermyn-deel van verpligting 126 321 – –

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!