01.05.2013 Views

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1.24 Finansiële waarborge (vervolg)

32

OVERBERG AGRI BEPERK EN SY FILIALE

Aantekeninge tot die finansiële state (vervolg)

VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2009

was. Finansiële waarborge word aanvanklik teen billike waarde waardeer. Daarna word dit waardeer teen:

• die bedrag bepaal in terme van IAS 37 Voorsienings,Voorwaardelike verpligtinge en Voorwaardelike bates; en

• die bedrag aanvanklik erken minus, indien van toepassing, kumulatiewe amortisasie erken in terme van IAS 18 Inkomste.

1.25 Inkomste-erkenning

Inkomste behels die billike waarde van die vergoeding ontvang of ontvangbaar vir die verkoop van goedere en dienste in die

gewone loop van die Groep se aktiwiteite. Inkomste word getoon teen netto van belasting op toegevoegde waarde en

kortings en afslag. Inkomste word soos volg erken:

a) Verkope van goedere

Verkope van goedere word erken wanneer die Groep produkte aan die kliënt gelewer het, die kliënt die produkte aanvaar het

en verhaalbaarheid van die betrokke debiteur redelik seker is.

b) Verkope van dienste

Verkope van dienste word in die rekenpligtige tydperk waarin die dienste gelewer word erken, deur verwysing na voltooiing

van die spesifieke transaksie, geraam op die grondslag van die werklike diens gelewer in verhouding tot die totale dienste wat

gelewer gaan word.

c) Finansieringsinkomste

Finansieringsinkomste word op ’n tydverhoudingsgrondslag volgens die effektiewerentekoers-metode erken. Wanneer waardedaling

ten opsigte van ’n debiteur plaasvind, verminder die Groep die drabedrag na die verhaalbare bedrag, synde die

geraamde toekomstige kontantvloei verdiskonteer teen die oorspronklike effektiewe rentekoers van die instrument en gaan

hy voort om die diskonto as finansieringsinkomste te erken. Finansieringsinkomste op lenings ten opsigte waarvan waardedaling

plaasgevind het, word erken deur die oorspronklike effektiewe rentekoers te gebruik.

d) Dividendinkomste

Dividendinkomste word erken wanneer die reg om betaling te ontvang, vasgestel is.

e) Opbergingsinkomste

Die opbergingsinkomste word erken oor die termyn van lewering van die gars en soos die koste aangegaan word.

1.26 Dividende verklaar

Dividende verklaar aan die Groep se aandeelhouers word as ’n verpligting erken in die tydperk waarin die dividende deur die

Direksie goedgekeur word.

1.27 Rehabilitasiekoste

Voorsiening word gemaak vir rehabilitasiekoste en verwagte opgelope laste, gebaseer op die Groep se raming van omgewings-

en wetlike vereistes, om die netto huidige waarde te toon van die huidige verwagte koste om die versteuring aan die

omgewing soos op balansstaatdatum te herstel. Die voorsiening word gekapitaliseer as deel van mynbates en ooreenkomstig

gedepresieer. Jaarlikse verhogings in voorsienings word gedeel tussen finansieringskoste verwant aan die verandering in die

netto huidige waarde van die voorsiening, inflasionêre verhogings in die voorsieningsraming en restourasiekoste verwant aan

die addisionele omgewingsversteuring wat plaasgevind het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!