01.05.2013 Views

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

14. Uitgestelde belasting (vervolg)

52

OVERBERG AGRI BEPERK EN SY FILIALE

Aantekeninge tot die finansiële state (vervolg)

VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2009

GROEP MAATSKAPPY

2009 2008 2009 2008

R’000 R’000 R’000 R’000

Die saldo is saamgestel uit die volgende:

Berekende aangeslane verlies 3,227 3,451 – –

Versnelde slytasie (22,375) (22,941) – –

Versnelde amortisasie van ontasbare bates (10,627) (12,222) – –

Voorsienings 2,329 3,179 – –

(27,446) (28,533) – –

Die uitgestelde belastingbate word erken op die filiale waar van toepassing, aangesien daar na verwagting, soos deur begrotings

aangedui en deur Bestuur goedgekeur, belasbare inkomste sal realiseer.

* Uitgestelde belasting is nie voorsien op filiale waar daar geen verwagting is vir toekomstige belasbare inkomste in die nabye

toekoms nie.

Geen voorsiening vir belasting is gemaak in een van die filiale in die Groep vir 2009 nie, aangesien die filiaal geen belasbare

inkomste het nie. Die beraamde belastingverlies wat beskikbaar is vir verrekening teen toekomstige belasbare inkomste is

R5,132,736 (2008: R568,519).

Uitgestelde belastingbates word erken op enige onaangewende SBM-krediete vir sover dit waarskynlik is dat filiale in die

Groep toekomstige dividende gaan verklaar waarteen die SBM-krediete aangewend kan word. Op jaareinde was die SBMkrediete

van die filiale in die Groep waarop geen uitgestelde belasting voorsien is nie R52,875,582 (2008: R45,435,041).

GROEP MAATSKAPPY

15. Voorraad 2009 2008 2009 2008

R’000 R’000 R’000 R’000

Werk-in-proses 562 779 – –

Klaarprodukte 12,855 12,490 – –

Handelsvoorraad 126,327 105,489 – –

Grondstowwe 478 143 – –

Graan en ander produkte 43,978 219,119 – –

Verbruiksvoorraad 4,305 3,298 – –

188,505 341,318 – –

Leenkoste ter waarde van R827,266 (2008: R544,374) is gekapitaliseer en ingesluit in die saadwaarde teen ’n rentekoers van

prima min 2.00%. Verwys aantekening 33.

Bestuur het handels-, meganisasie- en saad-voorraad, ingesluit in voorraad, afgeskryf met R4,216,065 (2008: R nul) tot netto

realiseerbare waarde. Die afskrywing word ingesluit onder koste van verkope in die Inkomstestaat.

Bestuur het ’n voorsiening vir waardedaling geskep. Ingesluit in handels- en meganisasie-voorraad, is ’n voorsiening van

R7,246,543 (2008: R6,407,285) vir aanpassing in waarde as gevolg van stadigbewegende voorraad. Die beweging in die voorsiening

word ingesluit onder koste van verkope in die Inkomstestaat.

Daar is ’n algemene notariële verband oor voorraad ten gunste van ABSA Bank (aantekening 23).

Demonstrasievoertuie word getoon teen netto realiseerbare waarde van R529,047 (2008: R1,092,528) en is ingesluit in handelsvoorraad

hierbo.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!