01.05.2013 Views

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2. Nuwe standpunte en interpretasies (vervolg)

Standpunte, interpretasies en wysigings aan gepubliseerde standpunte effektief in 2009, maar nie van

toepassing nie

• IFRIC 12 (AC 445), Service concession agreements (effektief vanaf 1 Januarie 2008).

• IFRIC 14 (AC 447),“IAS 19 – The Limit on a Defined Benefit Asset, Minimum Funding Requirements and their Interaction”

(effektief vanaf 1 Januarie 2008).

Standpunte, interpretasies en wysigings aan gepubliseerde standpunte nog nie effektief nie en nie van

toepassing nie

Die volgende standpunte, interpretasies en wysigings aan gepubliseerde standpunte wat verpligtend is vir rekeningkundige

periodes wat op of na 1 Maart 2009 begin, behoort nie van toepassing te wees op die Groep se toekomstige rekeningkundige

periodes nie:

• IFRS 8 (AC 145),“Operating Segments” (effektief vanaf 1 Januarie 2009). IFRS 8 vereis dat ’n entiteit ’n bestuursbenadering

volg vir verslagdoening oor die finansiële prestasie van segmente. IFRS 8 verskaf ook vereistes rondom die openbaarmaking

van inligting oor ’n entiteit se bedryfsegmente, produkte en dienste, geografiese areas waar dit besigheid doen

asook die entiteit se beduidende kliënte. IFRS 8 is tans nie van toepassing op die Groep se bedrywighede nie.

• IFRIC 13 (AC 446),“Customer Loyalty Programmes” (effektief vanaf 1 Julie 2008). IFRIC 13 verskaf riglyne vir die

rekeningkundige hantering vir entiteite wat lojaliteitskrediete aan kliënte toeken wat sekere ander goedere of dienste

koop. IFRIC 13 is tans nie van toepassing op die Groep se bedrywighede nie.

• IAS 32 en IAS 1 (wysiging),“Disclosure of financial statements: Puttable financial instruments and obligations arising from

liquidation” (effektief 1 Januarie 2009). Die wysiging is tans nie van toepassing op die Groep se bedrywighede nie.

• IAS 39 (AC 133),“Cash flow hedge regarding expected intergroup transactions” (effektief vanaf 1 Julie 2009). Die wysiging

is tans nie van toepassing op die Groep se bedrywighede nie.

• IFRIC 15 (AC 448),“Agreement to property development” (effektief vanaf 1 Januarie 2009). Die wysiging is tans nie van

toepassing op die Groep se bedrywighede nie.

• IFRIC 16 (AC 449),“Hedges of an investment in a foreign operation” (effektief vanaf 1 Oktober 2008). Die wysiging is tans

nie van toepassing op die Groep se bedrywighede nie.

• IFRIC 17 (AC 450),“Distribution of non-cash assets to owners” (effektief vanaf 1 Julie 2009). Die wysiging is tans nie van

toepassing op die Groep se bedrywighede nie.

• IFRIC 18 (AC 451),“Transfer of assets from clients” (effektief vanaf 1 Julie 2009). Die wysiging is tans nie van toepassing

op die Groep se bedrywighede nie.

• IAS 39 en IFRS 7,“Amendments to IAS 39 – Financial Instruments: Recognition and Measurement and IFRS 7 Financial

Instruments: Disclosures – Reclassification of Financial Assets” Die wysiging is tans nie van toepassing op die Groep en sy

bedrywighede nie.

38

OVERBERG AGRI BEPERK EN SY FILIALE

Aantekeninge tot die finansiële state (vervolg)

VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2009

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!