01.05.2013 Views

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

17. Handels- en ander debiteure (vervolg)

Bewegings in die voorsienings vir waardedalings van handelsdebiteure en huurkoopdebiteure is soos volg:

GROEP MAATSKAPPY

2009 2008 2009 2008

R’000 R’000 R’000 R’000

Saldo 1 Maart 19,727 19,548 – –

Besigheidsamevoegings (aantekening 38) – 200 – –

Voorsiening vir waardedaling

Handelsdebiteure en huurkoopdebiteure afgeskryf

13,290 11,559 – –

gedurende die jaar as oninbaar (2,423) (21) – –

Onbenutte bedrae teruggeskryf (7,993) (11,559) – –

Saldo 28 Februarie 22,601 19,727 – –

Die maksimum blootstelling aan kredietrisiko op die verslaggewingsdatum is die billike waarde van elke klas debiteure hierbo

genoem.

Alle huurkoopdebiteure is ontvangbaar binne vyf jaar vanaf die balansstaatdatum. Die effektiewe rentekoers van die huurkoop-debiteure

is gekoppel aan die Landbank-koers plus ’n persentasiepunt, gegrond op die debiteure se risiko-profiel. Die

vervaldatums van huurkope is soos volg:

Kapitaal

FinansieringskostePaaiemente

Op 28 Februarie 2009 R’000 R’000 R’000

Binne een jaar 20,981 7,766 28,938

Tussen 1 en 2 jaar 18,628 5,095 23,914

Tussen 2 en 3 jaar 13,914 2,822 16,878

Tussen 3 en 4 jaar 9,740 1,206 10,983

Tussen 4 en 5 jaar 3,282 357 3,718

66,545 17,246 84,431

Op 29 Februarie 2008

Binne een jaar 19,290 6,879 26,186

Tussen 1 en 2 jaar 13,810 4,824 18,634

Tussen 2 en 3 jaar 11,994 2,960 14,953

Tussen 3 en 4 jaar 8,816 1,438 10,254

Tussen 4 en 5 jaar 5,395 512 5,970

Die effektiewe rentekoers op die debiteure is soos volg:

• Teen swewende rentekoerse van 15,86% (2008: 14,66%).

OVERBERG AGRI BEPERK EN SY FILIALE

Aantekeninge tot die finansiële state (vervolg)

VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2009

59,305 16,613 75,997

Handelsdebiteure ten bedrae van R261,436,273 (2008: R206,870,839) dien as kollateraal ten gunste van die Landbank. Die

Landbank verskaf ’n produksie-lening met ’n oortrokke fasiliteit wat rente dra soos van tyd tot tyd deur die Landbank bepaal

(tans 12,00% [2008: 12,50%]). Indien die Groep nie by die terme van die produksielening bly nie, het die Landbank die reg

om kontantvloei van die handelsdebiteure te vorder en/of ander sekuriteite op te roep (verwys aantekening 23) om die

uitstaande bedrag te delg. Indien die terme van die produksielening nagekom word, gaan die Groep voort om die handelsdebiteure

te vorder en nuwe handelsdebiteureskuld as kollateraal aan te bied. In terme van die kredietbeleid moet persone

versekering uitneem om die skuld te delg in die geval van dood. Die versekeringspolisse is gesedeer aan die Groep. Die

versekeringspolisse is ook aan die Landbank sedeer as sekuriteit vir die lenings (verwys aantekening 23).

Daar is ook ’n sessie op handelsdebiteure van R31,324,011 (2008: R27,193,725) ten gunste van die ABSA-banklenings. Die

banklenings dra rente soos van tyd tot tyd bepaal, en tans is die rentekoers prima min 1,00% (aantekening 23).

55

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!