01.05.2013 Views

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

26. Voorsienings vir verpligtinge

62

OVERBERG AGRI BEPERK EN SY FILIALE

Aantekeninge tot die finansiële state (vervolg)

VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2009

Beginsaldo

Beweging in

Inkomstestaat –

Nuwe voorsienings

Totaal

Rekonsiliasie van voorsienings vir verpligtinge – Groep – 2009 R’000 R’000 R’000

Rehabilitasie van myngrond 219 – 219

Pensioenfonds-surplusaanwending 7,392 (1,795) 5,597

Versekeringsagentskap-besigheid-verpligting – 874 874

7,611 (921) 6,690

Rekonsiliasie van voorsienings – Groep – 2008

Rehabilitasie van myngrond 178 41 219

Pensioenfonds-surplusaanwending 5,944 1,448 7,392

Pensioenfonds-surplusaanwending

6,122 1,489 7,611

Die bedrag verteenwoordig die verwagte verpligting, volgens aktuariële waardasie rakende die onbehoorlike aanwending van

pensioenfonds-surplusse in die verlede, volgens die geprojekteerdekontantwaarde-metode. Die aktuaris se aanname is dat die

opbrengs wat gebruik behoort te wees die opbrengs van die portefeulje is waar die surplus werklik belê is. Vir die huidige jaar

aanvaar die aktuaris dat die surplus belê is in ’n kontantportefeulje waar daar minimum risiko is. In vorige finansiële periodes

was die aktuaris se aanname dat die surplusse belê was in portefeuljes met meer risiko.

Rehabilitasie van myngrond

Voorsiening is gemaak vir die rehabilitasie van die myn-area, gebaseer op tegniese advies en Bestuur se ramings. Die rehabilitasieproses

gaan voort en uitgawes word ingesluit by bedryfsuitgawes soos dit aangegaan word. Die voorsiening is vir die

oopmyn-gedeelte wat nie tans gerehabiliteer kan word nie.

Versekeringsagentskap-besigheid

Die bedrag verteenwoordig die verwagte verpligting, volgens eksterne waardasie, rakende ’n besigheidsamevoeging en word

aanvanklik erken teen verdiskonteerde billike waarde op die verkrygingsdatum.

GROEP MAATSKAPPY

2009 2008 2009 2008

R’000 R’000 R’000 R’000

Langtermyn-verpligting 1,093 219 – –

Korttermyn-verpligting 5,597 7,392 – –

6,690 7,611 – –

27. Inkomste

Verkoop van goedere 1,396,151 1,076,009 – –

Lewering van dienste 48,691 44,997 – –

1,444,842 1,121,006 – –

Inkomste sluit in voorraadverkope, silodiensheffings, arbeid verkoop, dienste gelewer en kommissie op korttermynversekering

ontvang.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!