01.05.2013 Views

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

2009 Finansiële Jaar - Overberg Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4. Eiendom, aanleg en toerusting (vervolg)

43

OVERBERG AGRI BEPERK EN SY FILIALE

Aantekeninge tot die finansiële state (vervolg)

VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2009

Ingesluit in toevoegings en leenkoste gekapitaliseer, is leenkoste gekapitaliseer ten bedrae van R nul (2008: R1,230,000), wat

toeskryfbaar is aan afbetalingsverkoopsooreenkomste spesifiek aangegaan ten opsigte van kwalifiserende bates (Aantekening 33).

Die verhaalbare bedrag van die kontant-genererende eenhede (silo-geboue) word bereken gebaseer op waarde-in-gebruik.

Vir hierdie berekeninge word huidige resultate en aannames gebruik (verwys Aantekening 1.33). Beweging in waardestygings/dalings

word by items van ’n kapitale aard in die Inkomstestaat ingesluit.

Die toename in die waarde van silomasjinerie en -geboue word beperk tot die waarde waarmee die silomasjinerie en -geboue

voorheen onderworpe was aan waardedalings. Die terugskrywing in die waardedaling van die silomasjinerie en -geboue word

toegeskryf aan hoër kommoditeitspryse en beter as verwagte oeste.

Op jaareinde, indien die opbrengskoers met 100 basispunte versterk/verswak het, met al die ander veranderlikes wat konstant

gehou word, sou die na-belaste wins R499,646 laer/R369,213 hoër gewees het, hoofsaaklik as gevolg van veranderlike rentekoersveranderinge.

Op jaareinde, indien die gemiddelde tonnemaat met 10 persent toegeneem/afgeneem het, met al die ander veranderlikes wat

konstant gehou word, sou die wins vir die jaar R369,213 hoër/R1,142,177 laer gewees het, hoofsaaklik as gevolg van veranderlike

tonne opgeberg as gevolg van veranderinge in klimaat en opbrengste behaal.

Op jaareinde, indien die verskillende tariewe met 10 persent verhoog/verlaag het, met al die ander veranderlikes wat konstant

gehou word, sou die na-belaste wins vir die jaar R369,213 hoër/R4,356,516 laer gewees het, hoofsaaklik as gevolg van veranderlike

tariewe.

Op jaareinde, indien die koste met 10 persent verhoog/verlaag het, met al die ander veranderlikes wat konstant gehou word, sou

die na-belaste wins vir die jaar R3,212,338 laer/R369,213 hoër gewees het, hoofsaaklik as gevolg van veranderlike insetkoste.

GROEP MAATSKAPPY

2009 2008 2009 2008

R’000 R’000 R’000 R’000

Geboue

Opgehoopte waardevermindering (13,786) (12,094) – –

Opgehoopte waardedaling (293) (1,431) – –

(14,079) (13,525) – –

Aanleg en toerusting

Opgehoopte waardevermindering (52,230) (56,439) – –

Opgehoopte waardedaling (220) (979) – –

5. Beleggingseiendom

(52,450) (57,418) – –

Groep 2009 2008

Koste / Opgehoopte Dra- Koste / Opgehoopte Dra-

Waardasie depresiasie waarde Waardasie depresiasie waarde

R’000 R’000 R’000 R’000 R’000 R’000

Beleggingseiendom 7,598 (535) 7,063 7,859 (577) 7,282

Rekonsiliasie van beleggingseiendom – Groep – 2009

Begin- Verkope Oorplasings Waardever- Totaal

saldo mindering

R’000 R’000 R’000 R’000 R’000

Beleggingseiendom 7,282 (218) 29 (30) 7,063

Rekonsiliasie van beleggingseiendom – Groep – 2008

Beleggingseiendom 7,375 (1,111) 1,050 (32) 7,282

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!