02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Uitkomsgebaseerde onderwys (UGO) is deur middel van Kurrikulum 2005 die eerste keer in

1998 in Graad een geïmplimenteer en probleme met die nuwe kurrikulum het onmiddellik

duidelik geword. Die nuwe kurrikulum sou oor ‘n aantal jare stelselmatig in verskillende

grade van formele onderwys ingevoer word, terwyl die tradisionele inhoudsgebaseerde model

geleidelik uitgefaseer word. Tradisionele onderwys was gebonde aan sekere tydseenhede.

Leerders moes bepaalde sillabusinhoude binne die bestek van ‘n lesperiode, kwartaal of jaar

bemeester. Of die leerder ten volle daartoe in staat is, is nie in berekening gebring nie. ‘n

Fundamentele verskil tussen UGO en tradisionele onderwys is die feit dat UGO aanpas by

leerders se behoeftes. In die tradisionele klaskamer nadat die inhoud van die sillabus

afgehandel is, word toetse en eksamens afgelê. Sodra punte en simbole toegeken was, het

klas na die volgende gedeelte van die sillabus beweeg, ongeag of leerders die afgehandelde

werk bemeester het of nie. Rogan (2000: 118) spreek hom so uit ten opsigte van Kurrikulum

2005:

C2005 seeks to move a system of education which is based to a large degree

on the rote memorization of content knowledge to one in which knowledge is

put to use and applied, especially in response to some of the critical problems

facing society.

Die vorige silabus het dus kennis beklemtoon terwyl Kurrikulum 2005 weer op kennis,

vaardigheid, waardes en houdinge gefokus het. Die kennis wat leerders dus aan blootgestel

word, moet hulle kan demonstreer.

‘n Fundamentele beginsel waarop UGO gebaseer is, is dat alle leerders kan leer en presteer,

maar nie noodwendig in dieselfde tydsbestek of op dieselfde datum nie (Spady, 1994:9) Die

klem word geplaas op die suksesvolle bereiking van die uitkomste en nie op wanneer of

hoeveel tyd daarmee in beslag geneem word nie.

Kurrikulum 2005 is geïmplimenteer nadat leerkragte slegs een weeklange werkswinkel

bygewoon het en geen hulpbronne was beskikbaar nie. Navorsing het bewys dat vyf dae van

opleiding nie veel bydra tot die suksesvolle en volgehoue implimentering van UGO nie (Bak,

1999:5). Leerkragte het dus baie probleme ondervind met die toepassing van die nuwe

kurrikulum in die klaskamers. Fullan (1991) en Hopkins, et al. (1994) sê verder dat

eenmalige werkswinkels in die meeste dele van die wêreld waar dit geïmplimenteer was,

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!