deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Spear (1988:84) dui aan dat die prosesbenadering ons toelaat om ons belangstelling te

balanseer in die korrekte produkte wat die moeite werd is met gelyke besorgdheid vir die

eksplorende aspekte van komponering, die oordra van gedagtes, indrukke, en gevoel in taal

en die oorweging van moontlikhede vir die ontwikkeling van daardie idees vir ‘n gehoor.

Raimes (1983:11) het gevind dat leerkragte wat gebruik maak van díe benadering verleen

twee belangrike ondersteunings aan hul leerders. Dit is tyd sodat hul leerders nuwe idees kan

probeer en tweedens, terugvoering ten opsigte van die inhoud wat hulle in hul verskillende

weergawes skryf. Calkin (1986:24) sê dat die prosesbenadering ‘n radikale verskillende pas

benodig as wat ons in die tradisionele skryfklas aan gewoond was. Sy sê dat skole in die

verlede ‘n “one-draft-only” mentaliteit aangeneem het. Hulle leuse was “get it done” en

“move along”. Klaskamers waar die prosesbenadering beoefen word, het tyd nodig. White en

Arndt (1991:3) druk hulleself so uit: “ … we believe that writing takes time ... time is needed

to incubate, sift and shape ideas”. Calkin (1986: 24) beveel aan dat leerkragte hulle tyd so

saamstel dat daar nou langer tydperke aan skryf toegestaan word in plaas daarvan dat korter

periodes oor die week versprei word. Sy beklemtoon verder dat leerders genoeg oefening

moet kry om te skryf, want skryf is ‘n aangeleerde gedrag en kan dus ontwikkel word (Emig,

1977:124).

Shayer (1976: 164-65) beweer dat met die prosesbenadering die beheptheid met taal

konvensies oorboord gegooi word en dat die klem val op skepping en die aanvaarding dat

geskrewe werk ‘n integriteit van sy eie het. “Capitalization, spelling, punctuation … they

present … merely the conventions, the amenities for recording the outcome of the process”

(Emig, 1983:111). Die benadering sien alle geskrewe werk, onbeduidend of nie, as belangrik.

Daar is nou nie meer daardie besorgdheid dat geskrewe werk in voorafgestelde konvensies

moet inpas nie. Die klem val nou op die skrywer en hoe hulle vorm en mening aan hulle werk

gee. Met ander woorde, die besorgdheid het beweeg van ‘n beheptheid met linguistieke

strukture na die eintlike proses hoe die skrywer te werke gaan om te komponeer. Hiervolgens

word die skryfstuk soos ‘n musiekstuk gekomponeer; naamlik die skrywer beweeg gedurig

vorentoe en weer terug om die stuk te ontwikkel en te verfyn. Calkin (1986: 17) sê dat

teoretici hierna as: “… circling out and circling back; as collecting and connecting”, verwys.

Knoblauch en Brannon (1984: 16) glo dat wanneer ons praat van ‘komponering’, praat ons

van ‘komponering’ in die geskrewe woord. Hulle gaan egter verder deur te sê:

26