02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

onderrig moet bereik. Uitkomste is nie die inhoud wat leerders baasgeraak het nie, of ‘n toets

of ‘n eksamen wat afgelê was nie, maar wel ‘n sigbare, waarneembare demonstrasie van iets

wat die leerder nou kan doen wat hulle vroeër nie kon gedoen het nie.

… importance is attached to demonstration of competence and if a particular

learner takes longer than average to achieve it, this will be considered

acceptable. The tendency is towards ‘fixed learning, variable time’ rather than

the more normally found ‘fixed time, variable learning’ (Harris en Bell

1983:93).

Kurrikulum 2005 is ten volle gebaseer op uitkomste gebaseer. Die manier hoe leerders die

uitkomste bemeester, word geassesseer, en nie inhoud nie. Le Grange en Reddy (1998) sê dat

daar gewoonlik van assessering gepraat word wanneer daar na‘n leerder se prestasie gekyk

word. Dit behels die versameling, organisering, interpretering en notering van inligting deur

die assesseringsproses. Hierdie sistematiese en empiriese metode van die insameling van

inligting is om onderrig te hersien, aan te pas en dit te verbeter. Assessering was altyd deel

van die leerproses. Dit behels gewoonlik take, oefeninge, eksamens of toetse wat deur

leerkragte opgestel word. Om te assesseer beteken om iets te meet. Gewoonlik word dit wat

geleer, of onthou, of vaardighede wat toegepas moet word, gemeet. Assessering stem ooreen

met evaluasie en in sommige gevalle beteken dit dieselfde, Siebörger (1998:26).

Evaluasie word gewoonlik breër as assessering beskou. Wanneer ‘n leerder se vordering

geëvalueer word, word daar nie slegs na die leerder se werk gekyk nie, maar die huislike

omstandighede en leerder se vermoëns word ook in ag geneem. Dit dra by tot ‘n meer

omvattende beskouing van assessering.

Volgens Cameron en Bygate (1997: 40) is die funksie van assessering nou meer omvattend.

Dit sluit die verbetering en ondersteuning van beplanning, onderrig en leer. Assessering moet

dit moontlik maak om te sien wat kan verander of ontwikkel word en om te help om besluite

in dié verband te maak. Assessering is in die leerprogram geïntegreer in dié opsig dat dit

dwarsdeur die leersiklus plaasvind. Dit is nou nie meer ‘n enkele gebeurtenis wat aan die

einde van elke akademiese kwartaal plaasvind nie. Assessering moet leerkragte inlig

aangaande die kwaliteit van hulle onderrig en die hulpbronne wat hulle gebruik.

20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!