deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
leerlingselfwerksaamheid aanmoedig, en gons die klas gedurig. Smith (1986:3) brei verder

uit oor kollaboratiewe leer waar dit doodnatuurlik buite die skool plaasvind. Ouers en ouer

susters en broers help die jonger onervare kinders leer loop, praat, lees, swem ensovoorts.

Smith (1986:3) hou vol dat skole ” … should become environments where individuals can

help each other in a self-sustaining fashion, enjoy the companionship and gain confidence

from working together”. Deur in groepe saam te werk, leer leerders nie net om met mekaar

oor die weg te kom nie, maar hulle leer ook van mekaar. UGO is nie net gebaseer op kennis

nie, maar ook dat leerder die nodige waardes en houdinge aanleer. In groep verband leer

hulle die waarde aan om mekaar se opinies te respekteer.

Richmond (1986:1) sê verder dat leerders met mekaar moet konfereer ten opsigte van hul

skryfwerk, deur mekaar vrae te vra of om advies aan mekaar uit te ruil. Advies ten opsigte

van inhoud, organisasie van ‘n geskrewe stukkie werk en die beheer van konvensies moet in

oorweging geneem word. Hy gaan verder dat dit nodig is dat leerders binne die konteks van

‘n groepaktiwiteit skryf: ” … any activity which involves planning, … mutual support and

critisism, leading to a product where individuals can see their own contributions within a

larger whole” (Richmond, 1986:1). Met kollaboratiewe skryf binne groepverband reageer

leerders eerlik op mekaar se werk en voel hulle veilig omdat hulle met hul portuurgroep

werk. Die prosesbenadering help dus dat daar nou weg beweeg word van die tradisionele

hiërargiese samestelling waar die leerkrag die alleswetende figuur voorgestel het en waar

leerders die passiewe luisteraars uitgemaak het na aktiewe deelname in leerproses.

Styles (1989: 4) sê dat hulle nie ‘n teorie het vir leerkragte in hoe ‘n mate kollaboratiewe

skryf leerders se werk bevoordeel nie. Hulle het wel uitgevind dat daar definitiewe voordele

aan kollaboratiewe skryf verbonde is. Sy lys die voordele so:

• The sheer drudgery of writing for some pupils can be relieved by

collaborative work.

• Collaboration inevitable leads to talking about writing.

• Collaborative writing encouraged pupil-initiated learning.

• Children tend to enjoy collaborative learning

(Styles, 1989:4).

28