02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

in joernale. ‘n Waarnemer was by alle lesse teenwoordig en ek wou sodoende groter

objektiwiteit verseker ten einde die geldigheid van my data te verhoog. Hy het die joernale en

die skriftelike werk van die leerders geëvalueer en sy verslag gebaseer op dit wat hy in

leerders se werk waargeneem het. Ek het ook die projek so ver as moontlik met kollegas

bespreek om hulle standpunte in te win, want ek het besef dat die onderwys my leefwêreld is

en ek subjektief daarby betrokke is. In hierdie verband haal Lather (1986:13) vir Kamarovsky

aan:

… if illuminating and resonant theory grounded in trustworthy data is desired,

we must formulate selfcorrective techniques that check the credibility of data

and minimize the distorting effect of personal bias upon evidence.

Die leerders se geskrewe werk soos hulle deur die program beweeg het, het dus gehelp om

die geldigheid van die data te verhoog. Ek die ses leerders so gekies sodat ek maksimum

geleenthede kon skep om die onderwerp na te vors.

1.7.1 Agtergrond van die ses leerders

Soos ek reeds genoem het, het die ses leerders die verskillende vermoëns in die klas

verteenwoordig. Die ses leerders is almal skuilname gegee. Adri en Rudy is albei elf jaar

oud, hardwerkend en bo-gemiddelde leerders. Hulle was die enigste twee leerders in die klas

wat bo-gemiddelde werk lewer. Shereen is die enigste leerder in die klas wat ek in die

gemiddelde skrywersgroep kon plaas, daarom het ek drie leerders in die volgende groep.

Carol, Zenia en Sammy is ook almal elf jaar oud en onder-gemiddelde skrywers. Hierdie

groep het groot probleme met die skryfproses tesame met die res van die klas ondervind.

1.8 NAVORSINGSMETODOLOGIE

Die studie het plaasgevind binne die raamwerk van Aksienavorsing. Biklen (1992:230) laat

hom so uit ten opsigte van aksienavorsing: “Action research builds upon what is fundamental

in the qualitative approach. It relies on people’s own words, both to understand a social

problem and to convince others to help remedy it”. Dit behels die identifisering van ‘n fokus

(“focus issue”), insameling van informasie, die gebruik van die informasie om ‘n verandering

in die klaskamerpraktyk teweeg te bring, implimentering en waarneming van verandering

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!