02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

In Hoofstuk Vier word my aksienavorsingsprojek uiteengesit en beskryf. Data word ontleed

en geëvalueer en refleksie vind na elke les plaas. Die plan van aksie was voortdurend hersien

om te sien of dit doeltreffend is of nie. Indien dit ondoeltreffend blyk te wees, was die

strategie verander op grond van leidrade wat uit die verwikkelinge tot op daardie stadium

afgelei is.

Hoofstuk Vyf behels ‘n oorsigtelike samevatting van my ondersoek, bevindinge en

aanbevelings wat vir my kollegas in die toepassing van assessering binne die skryfkurrikulum

van waarde kan wees. In die slothoofstuk word daar gekyk na die positiewe aspekte van

kollaboratiewe skryfwerk, effektiewe terugvoering, leerkrag refleksie en self-, portuur- en

leerkragassessering.

1.11 SAMEVATTING

In Hoofstuk Een het ek probeer om die leser in te lig aangaande my myself, my praktyk, die

groep met wie die navorsing gedoen is en die projek wat ek aangepak het. Hierdeur hoop ek

om te verduidelik hoedat ek ‘n proses van verandering in my denke oor die onderrig

ondergaan het.

Hoofstuk Twee is die eerste stap in die verkenningstog waarin ek ‘n beskrywing gee van

UGO, verskillende vorme van assessering en die prosesbenadering tot skryf. Ek reflekteer

juis oor die teorieë onderliggend aan die benadering sodat ek later kan motiveer waarom ek

juis hierdie benadering gekies het.

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!