02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

leerarea is dan die verantwoordelikheid van vier leerkragte en aan die einde van die kwartale

moet hulle die punteskedule saam opstel, wat nooit tevore by ons skool plaasgevind het nie.

Dieselfde geld vir die leerarea Menslike en Sosiale Studies waar Aardrykskunde en

Geskiedenis saamgesmelt is. Leerkragte kon nog laasgenoemde leerarea hanteer, maar vier

praktiese vakgebiede soos in Kuns en Kultuur was ‘n moeilike aangeleentheid. Leerkragte by

ons skool het sterk kapsie gemaak teen spanonderwys. Een van die redes was dat Leerareas

vir hulle onaanvaarbaar was. Ek was van mening dat dit een van die positiewe aspekte van

UGO was, want so kan ‘n leerkrag dan positiewe en opbouende terugvoering van sy of haar

portuur ontvang.

Die idee van spanonderrig het egter nooit vergestalt by ons skool nie en die leerders is die

meeste benadeel. Musiek, dans en drama kon nie tot sy volle reg in ons skool kom nie, omdat

‘n leerkrag wie ‘n kunsspesialis was, verantwoordelik was vir die Leerarea. Sy het geen

opleiding gehad vir die ander afdelings nie, en omdat spanonderwys nie plaasgevind het nie,

was dit afgeskeep.

Die feit dat die belangrikheid van hulpbronne oor die hoof gesien was, was nog ‘n probleem,

veral as ‘n mens in ag geneem het dat al die skole onder die apartheidsregering nie dieselfde

hulpbronne ontvang het soos die bevoorregte wit skole nie. Daar was op daardie stadium van

leerkragte verwag om hul eie hulpbronne te ontwikkel. Ek het gevoel dat ek terug was onder

die apartheidsregering waar ons gesukkel het met karige hulpbronne teenoor die bevoorregte

wit skole waar alles voorsien was. Dit wat die staat nie aan die skole voorsien het nie, kon die

ouers as gevolg van hul bevoorregte posisie voorsien. Jansen (1999:214) lewer die volgende

kommentaar: “… teachers within white, well-resourced classrooms were clearly reflecting

C2005 and OBE principles within their practice even when they were unsure about the

meaning of OBE …”. Die leerkragte by hierdie skole was instaat om ‘n redelike sukses van

UGO te maak. Hulle het die finansiële ondersteuning van hul ouers om die nodige bronne aan

te skaf om leerkragte te ondersteun met die implimentering van UGO.

In die afwesigheid van geskikte handboeke kon hulle afrol- en fotostaat masjiene inspan om

vir hulle leerders inligting te dupliseer. Dit kon toe die plek inneem van die handboeke.

Minderbevoorregte skole het nie altyd dié fasiliteite nie. Bevoorregte skole het

rekenaarsentrums en hulle leerders het toegang tot die Internet. Dit is dus baie maklik vir

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!