02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

aamwerk te verstaan, te interpreteer en dan aan te pas. Die benadering is essensieel

sosiologies.

McNiff (1988:10) voer egter aan dat binne die benadering daar nog steeds ‘n mate van beheer

uitgeoefen word waarin onderwysers hulle praktyk moet inpas. Onderwysers het dus nog

steeds nie die volle vryheid of ruimte om te kan besluit hoe hulle hulle praktyk kan verbeter

of aanpas nie. Volgens McNiff (1988:10) is hierdie benadering meer van toepassing op

sosiologiese as opvoedkundige aangeleenthede. Sosiologiese aangeleenthede spreek die

gedrag van mense aan. Alhoewel die gedrag van mense lig werp op opvoedkundige

navorsing, spreek dit nie die opvoedkundige probleme aan wat leerkragte in die klaskamers

ondervind nie. Sy sê verder dat hulle begrip van opvoedkundige kennis as ‘n produk wat

hulle kan beheer, gesien word. Die metode hoe daar te werke gegaan word om data te

kollekteer tussen die empiries-analitiese en prakties-interpretatiewe benadering is wel

verskillend, maar die konsep van beheer deur die navorser op diegene wat nagevors word, is

dieselfde. Ondersteuners van die prakties-interpretatiewe benadering argumenteer dat dit

demokraties en menslik is, maar dit is tog duidelik in die hele ontwerp dat die navorser nog

steeds ‘n raamwerk daar stel waar die persoon wat nagevors (‘researchee’) word hulle

praktyk moet inpas.

Volgens Carr & Kemmis (1986:87) kan die essensie van die praktiese benadering in die

sosioloog, Max Weber, se definisie van sosiologie gevind word, naamlik:

Sociology is a science which attempts the interpretive understanding of

social action … In ‘action’ is included all human behaviour … Action is

social in so far as, by virtue of the subjective meaning attached to it by the

acting individual (or individuals), it takes account of the behaviour of others

and is thereby oriented in its course

Die interpreterende navorser stel dus meer belang in die aard, ontwikkeling en funksie van

die menslike samelewing. Dit spreek nie die daaglikse probleme aan wat leerkragte in die

klaskamerpraktyk en in hul professionele lewe ervaar nie. ‘n Nuwe opvoedkundige

benadering is hiervoor nodig.

38

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!