02.05.2013 Views

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

deurlopende formatiewe assessering in skriftelike stelwerk in graad 5

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

iii

ABSTRAK

Die doel van die studie was om te sien hoe effektief voortgesette assessering werklik

is binne die skriftelike stelwerk kurrikulum in ‘n graad 5 klas met Afrikaans as Eerste

Taal. Die projek is in 2003 geloods. Skriftelike stelwerk word nog steeds in ons skool,

wat in die Wes-Kaap geleë is, gesien as ‘n produk en ‘n enkele punt word daarvoor

toegeken. Die proses wat lei tot die eindproduk word nog steeds geïgnoreer.

Skriftelike stelwerk is ‘n proses en assessering vorm deel van die proses.

Ek het deur middel van self-, portuur en leerkragassessering probeer om te sien hoe

effektiewe terugvoering die proses en die leerders help. Bogenoemde vorme van

terugvoering was gedoen deur middel van kontrolelyste en individuele konferering.

My refleksies en waarnemings tesame met terugvoering van waarnemer het ook data

verskaf wat gehelp het met die evaluering van die proses. Die skriftelike stelwerk van

ses leerders was geneem om die effek van deurlopende formatiewe assessering te

toets.

Die studie het plaasgevind binne die raamwerk van aksienavorsing en die

kernuitgangspunt is dat dit die praktyk verbeter kan word deur die leerkrag se

reflektiewe vaardighede te verbeter.

Data is binne ‘n kwalitatiewe navorsingsbenadering versamel. Die bevindinge het

getoon dat soos leerders deur die verskillende konsepweergawes beweeg het, daar

inderdaad elke keer ‘n verbetering plaasgevind het in hul skriftelike stelwerk. Die

mening was dieselfde in die verslag van die waarnemer wat by elke les teenwoordig

was en deur elke weergawe van die leerders gegaan het.

Ek het waardevolle inligting ingesamel ten opsigte van die samestelling van

effektiewe kontrolelyste om te help met begeleide portuur- en selfassessering. Ek het

ook besef dat ‘n leerder se eindproduk van ‘n beter gehalte is indien die kwaliteit van

die interaksie tussen die leerder en onderwerp goed beplan is. Leerders moet dus

goed bekend met hul onderwerpe wees.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!